Escape to 205
5 resensies
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Merrimanlaan 5, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Escape to 205 is in Stellenbosch geleë en ideaal vir ‘n paartjie of sakereisiger. Dis naby die middedorp met verskeie besighede, restaurante en winkels.
Dié enkelwoonstel het slaapplek vir 2 en beskik oor lugversorging, ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Daar is ook WiFi en 'n slim-TV.
Dis naby Eikestad Mall en Dorpstraat. Dis net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en naby ‘n hele rits wynplase en plaaslike markies.
Slaapplek
’n Bespreking by Escape to 205 sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 5 resensies vir Escape to 205
Netheid
5.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ligging
- Merrimanlaan 5, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Escape to 205 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Merrimanlaan 5, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom