Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape To Nature

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Cottage
Selfsorg.
The Bush Bunker
Selfsorg.
Kampeerarea
Kampeerbasis en gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls

Ys en hout word teen teen 'n ekstra koste verkoop en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Geen oormatige geraas of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing nie, asb. Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word indien enige papiere, sigaretstompies, bottels, ens. op die terrein gevind word nie.
Hak asb. vensterhandvatsels in wanneer die vensters oopgemaak word.
Moenie deure en vensters oop los wanneer jy weg is van die verblyf nie, want die apies sal jou eiendom of kos steel.
Moenie enige diere voer nie.
Rook word nie in of naby die verblyf toegelaat nie. Gooi asb. sigaretstompies in die asbak soos voorsien, moet dit asb. nie op die grond of in die braai gooi nie.
Geen eet of drink word in die slaapkamers of op rusbanke toegelaat nie.
Geen slaap word op die rusbanke toegelaat nie.
Dit is raadsaam om 'n skoonmaakdiens te bespreek wanneer jy die bespreking maak. The White House se skoonmaakfooi beloop 'n ekstra koste. Jy het egter die keuse om die verblyf self skoon te maak, alle skoonmaakmiddels word voorsien. As jy besluit om self skoon te maak, moet die akkommodasie presies gelaat word soos jy dit gekry het, insluitend oonde, yskaste, vloere, meubels, badkamers, merke op vensters en mure, laat gebruikte beddegoed gevou op beddens, anders sal ons geld van jou sekuriteitsdeposito moet aftrek.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die braai-area by die kampeerterrein is slegs vir kampeerders.
Geen glasbottels word by die swembad toegelaat nie en geen rook word in die gemeenskaplike sitarea toegelaat nie.
Moet asb. nie enige kos in die kombuis se wasbak weggooi nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandsrivierweg, Elandsrivier, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a882817048ac8faf1b645ae835d08973461737af465a4cd2f1f7c585c8e88101d95d1884738207a1975395884585f515fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Elandsriver Road Elands River 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.824626528225 25.231036797071
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem