Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Escape to Oceanbreaks

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Escape to Oceanbreaks
Netheid
3.3/5
Diens
2.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.0/5
Wouter E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wouter E
Gesin met tieners

Verwag baie beter.

Om te begin moet jy die sleutels by 'n petrolstasie gaan optel waar die mense alles behalwe behulpsaam is om te help. Die parkering is skaars groot genoeg vir 'n klein karretjie. As jy met 'n groot SUV reis, weet maar jy gaan baie sukkel om in en uit te kom, en moet soms ander mense gaan opklop vra om hul voertuie te skuif sodat jy kan in of uit. Die bank op die stoep is gebreek, die kussings is geskeur, die storte is verstop en water vloei nie uit nie. Die braaivleis rook van die woonstel onder jou waai in jou woonstel in as die wind verkeerd is. 'n Mens kan baie beter kry, en verwag ook baie meer vir R6k per dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord-Kusweg 15, Telena Eenheid 8, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb15515c636b2de421c1c966f245da5c92964cbb58d89b0721bffc1e151dc59cbb7cfe9ec6e09eb2d8f6736de48f28086754a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 15 North Beach Road Unit 8 Telena 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6684662 31.1190327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem