Wildernis Akkommodasie by Escape to the Beach | LekkeSlaap
+44
+44

Escape to the Beach

Gastehuis
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandsweg 69, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Escape to the Beach is 'n luukse boetiekgastehuis teen Wildernis se strand. Die lieflike gastehuis bied 'n pragtige uitsig van die Indiese Oseaan, stylvolle dekor, suites met lugversorging en leefareas wat vloei vanaf die binnehof, deur die huis en na die groot dek wat 'n swembad het.

Gerieflike verblyf is beskikbaar in 5 suites, elkeen met 'n privaat balkon. Drie van die suite is seefront en die ander twee is bergfront. Elke suite het 'n en suite-badkamer, japonne, 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die gastehuis se kombuis is 'n lekker onthaalarea en die oopplan-leefarea bied direkte toegang tot die dek waar gaste maaltye in die buitelug kan geniet. Daar is sitareas, sonstoele, 'n seisoenale swembad en 'n Jacuzzi wat gaste kan benut. Privaat trappe lei na die strand.

Die perseel is net 550 m vanaf Wilderness Village, 'n bekende bestemming op die Tuinroete. Wildernis bied verskeie kafees, restaurante, inkopiegeleenthede en doendinge in die area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Escape to the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sandsweg 69, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Escape to the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandsweg 69, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj4pHGg02pVJ8rOhdHOHPPZ7CTnzIsH4Cp0RuttqhUjFcAWpfgw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 950  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 69 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.9953434 22.573664
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za