LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Escape@Butterfly | LekkeSlaap
+25

Escape@Butterfly

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Escape@Butterfly
Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat die tarief wat geadverteer word slegs vir 4 gaste is en ook 'n naweektarief is vir verblyf van Donderdae tot Sondae.
'n Addisionele fooi van R100 per persoon sal gehef word vir 5 of meer gaste.

Escape@Butterfly word elke dag voor gaste arriveer deur 'n professionele skoonmaakspan gesaniteer. Die skoonmaakpersoneel gaan elke dag deur 'n siftingsproses en dra ten alle tye maskers.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterflystraat 2338, Marloth Park, Nkomazi, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfQ0HYzA19QS1yWDDXWM8gCPkBYlSi3tuiwg17I3eIme9c1JznC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 8 persone) 12 5 1 5 2338 Butterfly Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.33933 31.77946
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!