Fraserburg Akkommodasie by Eselfontein Gasteplaas | LekkeSlaap
+5
+5

Eselfontein Gasteplaas

8 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledige kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede- en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Daar is ander geriewe soos 'n swembad, binne- en buitebraai-areas, 'n AGA-stoof en onderdakparkeerplek op die perseel.

Gaste kan verskeie doendinge soos swem, wandelroetes, fietsry, motorfietsroetes, 4x4-roetes en windbuks skiet in die area geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Eselfontein Gasteplaas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Eselfontein Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eselfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMTAzNzIxLTdhYWYtNGE3MS05OTMyLThlYWM0NzA3NTQxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -32.144495315188 21.407233178616
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za