LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Eshowe Guest House | LekkeSlaap
+6

Eshowe Guest House

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Eshowe Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gert V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place.

Our booking was for a suite deluxe (higher price) which initially was not offered on arrival. Our equipment (laptop and 2 phones) was refused connection to the internet because as my laptop stated: security level of the network not up to date. The neighbours of Dlinza Forest were very helpful and allowed us access to their network which worked fine.

Eshowe Guest House's terugvoer

Morning Gert,

Thank you for the great overall rating . Surely you noticed I have a very high standard. Would like to apologise to you about the mix up with the room. As you recall I was away and Ansie was helping out. I believe this was corrected . I have 2 rooms that fall in the amount that you paid, and you were given a room to that value. I checked with my IT company regarding my wifi. We were experiencing severe load shedding all over SA and the problem was with my service provider and the guesthouse then asked Dlinza acc to assist as we often help one another. Trust you enjoyed SA.

Eshowe Guest House
Steve W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eshowe Guest House: sterk aanbeveelbaar.

Hallo Annette, alles by jou gastehuis is absoluut perfek, van groet by ons aankoms tot die hartlike totsiens. Ons sal beslis weer by jou bly as ons Eshowe volgende keer besoek. Jou akkommodasie is netjies, skoon en goed ingerig. Die ontbyt wat jy aanbied is puik en buitengewoon vrygewig, en die ander gaste wat ek ontmoet het, stem saam. Die ligging is gerieflik en tog in 'n natuurlike agtergrond met die woud op die grens. Eshowe Guest House is 'n wenner vir ontspanning en besigheid. Die individuele aard van die kamers is ideaal vir privaatheid en sal beslis die sakereisigers pas. Jou personeel is die mees bekwame en aangenaam om mee te werk. Die Eshowe-ervaring het my gewys watter wonderlike plattelandse dorp dit is om in te woon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Eshowe Guest House: Highly recommended.

Hi Annette, everything at your guest house is absolutely perfect, from your greeting us on our arrival to the heartwarming goodbyes. We will certainly stay with you again when we next visit Eshowe. Your accommodation is neat, clean and well appointed. The breakfast you offer is superb and extremely generous and having met some of your other guests, they concur . The location is convenient and yet situated in a natural backdrop with the forest on your border. For leisure and business Eshowe Guest House is a winner. The individual nature of the rooms is ideal for privacy and definitely would suit business travellers. Your staff are most competent and a pleasure to deal with. The Eshowe experience showed me what a wonderful country town this is to live in.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ben En Corrie D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben En Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande in elke opsig!

Wat verblyf betref, was dit die hoogtepunt in ons 3 weke-toer deur die land. Die slaapgeriewe was luuks en weelderig, die gasvrou (Anette) het uit haar pad gegaan om ons soos spesiale gaste te laat voel, sy het vir ons 'n heerlike ontbytpakkie vir die volgende oggend gereed gemaak en in die yskas geplaas. Tot in die fynste detail het sy aandag gegee aan alles om ons verblyf vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Ons het uitmuntende waarde gekry vir die prys wat ons betaal het. Ons beveel haar verblyf ten sterkste aan. Boonop is dit direk langs die Dlinza-woud geleë wat die hoofrede vir ons besoek aan Eshowe was.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Oftebro Straat, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MTQ4NjYxLTkxN2UtNDc2Yy1iYWIwLWQxNDM2ZTVhOWJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 3 Oftebro Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.890674728586 31.45302593708
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!