Eshowe Hills Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Eshowe Hills Akkommodasie is geleë op die Eshowe Hills Eco en Gholflandgoed en bestaan uit 'n kothuis met drie volledige dubbelkamers met en suite-badkamers en aparte ingange.

Die slaapkamers is almal stylvol gemeubileer met gehalte-bedlinne en bybehore met moderne Victoriaanse badkamers, swart-en-wit teëls en stort, groot bad en twee enkelwasbakke.

Die Heron-kamer het 'n aparte sitkamer met 'n slaapbank, yskas en mikrogolf.

Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die kamers is naby die Eshowe Hills Klubhuis geleë, wat 'n uitstekende restaurant en kroeg het.

Op die perseel is ook 'n moderne stylvol gemeubileerde selfsorg-dupleks met twee badkamers, beide en suite op die boonste en onderste verdiepings, 'n groot sitkamer en oopplan-kombuis en eetkamer met 'n veranda met uitsig oor die dam en gholfbaan. Die kombuis is volledig toegerus met yskas en stoof, mikrogolfoond ens, en die sitkamer het 'n platskerm TV met MNet.

Die landgoed het 24 uur-sekuriteit en besoekers geniet ledevoordele vir die duur van hul verblyf insluitende gholf teen lidmaatskaptariewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Eshowe Hills Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]