Keidebees Akkommodasie by Esme's Guest House | LekkeSlaap
+21
+21

Esme's Guest House

  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalweg 19 , Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Esme's Guest House bied gerieflik gemeubileerde kamers in Upington, halfpad tussen Kimberley, Spingbok, Calvinia, Vryburg, Namibië en De Aar, en binne maklike bereik vanaf die hoofweë.

Verblyf beskik oor 8 Dubbelkamers en 'n Koningingrootte-kamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer en is toegerus met 'n TV met DStv, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die kamers het skuifdeure wat toegang bied tot 'n patio met 'n ingeboude braai. Vuurmaakhout word voorsien. Die gastehuis het 'n eetkamer, konferensiekamer en gaste kan die selfsorgkombuis benut. Veilige parkeerplek word voorsien.

Upington het verskeie doendinge en besienswaardighede, soos kanovaart, 'n sonsondergang-rivierbootvaart op Sakkie se Arkie, die Kalahari-Oranje museum of die Oranjerivier wynkelder.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Esme's Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Tarentaalweg 19 , Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Esme's Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalweg 19 , Keidebees, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX46h87VEVrk2g1j6FO0YfGEkF2Kc7iNLePS1wSvzUXfQHfKQt1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 19 Tarentaal Way Keidebees 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.437224682952 21.287831523873
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za