20% af Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 17 Mrt 2020 tot 30 Jun 2020.
Worcester Akkommodasie by Esperance Farmstay @ Vineyard | LekkeSlaap
+20
+20

Esperance Farmstay @ Vineyard

  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 000 R1 600 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Esperance Farmstay @ Vineyard bied selfsorgverblyf met 'n uitsig oor die wingerde en op die berge. Dié plaasverblyf is die ideale keuse en is in die Breederiviervallei langs die R60 tussen Worcester en Robertson geleë, sowat 1,5 uur se ry van Kaapstad af.

Verblyf is beskikbaar in 4 ruim slaapkamers, 2 kamers met instapstorte, 'n sitarea met DStv en 'n kaggel, 'n regte plaaskombuis, 'n ruim eetarea met 'n tafel en 8 stoele, en 'n privaat patio met 'n buitebraai. Die huis bied 'n asemrowende uitsig oor die majestueuse berge en die wingerde.

Dié plaasvebrlyf bied 'n gehalte-leefstyl en waarde vir geld. Dit is 'n tipiese Bolandplaas waar tafel- en wyndruiwer verbou word. Die nuutste byvoeging is Angus stoetbulle.

Frans, die plaasbestuurder is ook die hoof van die Overhex buurtwag en bied sodoende 'n rustige gemoed wat veiligheid betref. Daar is 2 wyn- en kos-bistro's is naby die verblyf en gaste kan hier ontbyt en middagete geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Esperance Farmstay @ Vineyard sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Esperance Farmstay @ Vineyard
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Overhex, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esperance Farmstay @ Vineyard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
was R2 000
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Overhex, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ8mcvNrjUx9cxhMl54lnZebahzqCLGdnsJNxCwEV9eEtQKvVNy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 600  per nag (vir 8 persone) 28 5 1 5 Overhex Worcester 6849 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -33.657203 19.539252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za