+29
Lodge in Inhambane

Esperanza Beach Resort | Chalet 6

8 gaste

3 slaapkamers

7 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Esperanza Beach Lodge, Paindane Jangamo District, Paindane, Inhambane Province Sien kaart

Beskrywing

Esperanza Beach Resort | Chalet 6 is geleë in die Inhambane Provinsie van Mosambiek. Hierdie seekuslodge is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek. Die lodge is ongeveer 485 km noord van Maputo, die hoofstad, en 26 km suid van die dorp Inhambane.

Die chalet bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en daar is ook 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mini-oond en mikrogolfoond.

Gaste kan 'n buitelugmaaltyd met 'n see-uitsig geniet of 'n verfrissende duik in die privaat plonspoel neem. Braaigeriewe is beskikbaar. Die chalet is geleë op hoë duine met uitsig oor Paindanebaai, wat 'n konstante seebries van die Indiese Oseaan en 'n feitlik muskietvrye omgewing verseker.

Gaste sal toegang hê tot veilige parkering, die gemeenskaplike swembad en 'n restaurant op die perseel. Die baai word beskerm deur die Paindane-rif, wat 'n veilige swemarea en unieke snorkelgeleenthede skep. Dit bied ook 'n veilige platform vanwaar bote met beide hoog- en laagwater te water gelaat kan word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof

Ligging

  • Esperanza Beach Lodge, Paindane Jangamo District, Paindane, Inhambane Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Esperanza Beach Lodge, Paindane Jangamo District, Paindane, Inhambane Province

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d16655599c5c39587a820276a4895dc1164c14542e958717833fd2131d6cbeddf931196c5226c8e9a405686082bab2f23b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) Esperanza Beach Lodge Paindane Jangamo District Inhambane Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.110366058931 35.496847677246

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang