+17
Selfsorg in Windhoek

1 Bedroom Apartment @ Essence Lifestyle

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas Sien kaart

Beskrywing

1 Bedroom Apartment @ Essence Lifestyle is in Hochland Park in Windhoek en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat van die werklikheid wil ontsnap en die son langs 'n swembad geniet.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel met moderne afwerkings het 'n uitsig oor die swembadarea en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n lessenaar. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. VDie kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is daar 'n etenstafel.

Die gedeelde swembadarea het gemaklike sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel, 'n vulstasie en is net 15 minute se ry vanaf die middestad.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink 1 Bedroom Apartment @ Essence Lifestyle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3d210256a8bd595304f3522eaab50a8abc3d0e39c0da3e53d2ffc091a86dbba863ca1d8c82e3c5157f5f53cc49b9d80236b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1957 & 1517 Jacona Street Hochland Park Khomas 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -22.573604111563 17.051150310045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang