Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Estoril 35

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen matriekvakansie-studente word toegelaat vir 1 Des tot 10 Des - sonder ouers wat saam met hulle bly nie. Matrieks sal dus nie sonder toesig toegelaat word nie.
Rook is binnenshuis verbode, maar gaste kan buite op die stoep rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek- laat nag partytjies.
Geen gaste wat oorslaap nie.
Gaste mag nie items of handoeke oor die stoep se reling hang nie.
Daaglikse skoonmaakdienste is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die skoonmaakdiens met aankoms is ingesluit. Gaste kan hieroor navraag doen wanneer hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ttjA7ydlIsSPojWtYEqr6A8C3b1xhcoVBeUse1ZrYPYRTmiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.160979189429 22.109140277274
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem