Voorbaai Akkommodasie by Estoril Villas Holiday Apartment | LekkeSlaap
+14
+14

Estoril Villas Holiday Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Estoril Villas Holiday Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n kompleks net 500 m vanaf Diaz-strand en Diaz Waterpark in Mosselbaai.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die oopplan-leefarea. Stortgeriewe is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Daar is ook 'n toonbank. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met braaigeriewe. Daar is 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af.

Diaz-strand is gewild onder gesinne en die kompleks is naby ander strande, winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Estoril Villas Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Vanaf R900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8a8b8c337d3eb4a483f90ad26a3f7ebd3eb635d3f76d9831b0e8094f5357d8ecd9bd38bbfffb5c10d607b400784f6cfd76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 8) Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za