Sunwich Port Akkommodasie by ET Accommodation | LekkeSlaap
+59

ET Accommodation

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-weg 11, Sunwich Port, Port Shepstone , 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

ET Accommodation bied gemaklike verblyf in 4 selfsorg-chalets in Sunwich, Port Shepstone aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die perseel is sowat 2 km van die strand af en bied uitsigte oor die see in die verte.

Elkeen van die 5 smaakvolle selfsorg-chalets het lugversorging, 'n volledige DStv-pakket en 'n verversingstasie met 'n kroegyskas, 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n gemeenskaplike vermaak-, kroeg- en braai-area vir gaste se genot, asook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n oond en 'n kookplaat. Gaste kan rondom die swembad ontspan op daardie warm somersdae. Daar is ook veilige parkeerplek.

Bekende strand in die omgewing sluit die strand by Uvongo, Shelly Beach en Margate in. Daar is ook verskeie kroeë, restaurante en winkelsentrums om te besoek. Die pragtige Oribikloof is sowat 40,8 km ver. Hier kan gaste voetslaan of ontspan by die restaurant wat oor die kloof uitkyk. Die Wild Coast Kasino is net sowat 63,5 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir ET Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sea View-weg 11, Sunwich Port, Port Shepstone , 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink ET Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-weg 11, Sunwich Port, Port Shepstone , 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq0enROKbGkoBSyQIcPc7E1yrBn6KDVfGAKbneZX13ER74IiR2A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 11 Sea View Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -30.665280805602 30.509084594341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za