Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etendeka Mountain Camp

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Etendeka Concession, Kunene-streek, Damaraland, 0000, Kunene
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R9 658 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Etendeka Mountain Camp is aan die voet van die Grootbergmassief geleë. Dit is ideaal vir reisigers wat bereid is om buite hul gemaksone te beweeg en dié afgeleë wildernis met sy ru prag op 'n outentieke manier te kom beleef.

Paadjies lei na 10 privaat Meru-tente in die skaduwee. Dié tente het elkeen hul eie pragtige, eko-vriendelike buitelug-emmerstort. Die kamp bied eenvoudige gemak in 'n ruwe landskap en hoewel die uitsig vanuit die bed asemrowend is, is dit eers wanneer gaste buite op 'n kampstoel terugsit dat hulle sal voel hulle is nou tuis in die natuur. Ontwerpelemente sluit 'n gestapelde basaltklipmuur vir privaatheid in, maar die oorheersende kenmerk bly die natuurlike omring.

Eenvoudige, vars en gesonde etes word in sonkrag-oonde of op die vuur voorberei, en onder die Afrika-hemel geniet. Daar word deurgaans van sonkrag in die kamp gebruik gemaak. Gaste kan in die swembadjie afkoel en 'n aantal drankies en skemerkelkies geniet.

Die ryk en diverse omgewing kan te voet of met 'n landskapsrit verken word. Die Etendeka-basaltlvlaktes en die plat bergtoppe is niks minder as skouspelagtig nie. Alhoewel dié landskap onherbergsaam lyk, is dit vol versteekte lewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Katja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • Etendeka Concession, Kunene-streek, Damaraland, 0000, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R9 658
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 658
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Etendeka Concession, Kunene-streek, Damaraland, 0000, Kunene
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ad8ab4246c0934e01c6adefb54445394e882cf9ce20fc95b6c13eab8500a1a7b4325b779a9280d6cc2d4fdc36ac5e4a8aa9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 658 per nag, vir 2 mense Etendeka Concession Kunene Region 0000 Kunene 021 201 8901 16:00-16:00 08:00 -19.761993 13.960728
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem