LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Etosha King Nehale | LekkeSlaap
+14

Etosha King Nehale

B&B
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vanaf 1 Nov 2020 tot 30 Jun 2021.

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 580 R3 206 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Etosha King Nehale bied gerieflike B&B-verblyf in 'n stylvolle lodge, Noord van die King Nehale-hek aan die noordelike kant van die Etosha Nasionale Park. Die lodge is in die King Nehale Reservaat geleë.

Verblyf word gebied in 40 kamers wat uniek versier is om die kulturele geskiedenis van dié area te vier. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, verhitting, 'n kluis en 'n yskassie. Elke kamer het ook sy eie stoep en privaat plonspoel. Die lodge bied 'n restaurant, 'n kroeg en parkeerplek op die perseel.

Die area is bekend vir sy ongelooflike landskappe soos die Andoni Panne, spruite en woude. Na die noorde is die lewendige Oshikoto-, Oshana-, Ohangwena- en Omusati streke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Osjikoto Namibië
was R4 580
Vanaf R3 206
per nag (vir 2 persone)
was R4 580
Vanaf R3 206
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ethosa King Nehale, Noordelike Etosha Nasionale Park-hek, Etosha Nasionale Park, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab4daac031ecae20f5aa84cfd6cffe7368e4fc2151ac6dc6758282434cf3698eb5b9f6696a024ad2493c845cba56edfb3a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 580, nou Vanaf R3 206  per nag (vir 2 persone) Etosha King Nehale Northern Etosha National Park Gate 0000 Osjikoto 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -18.495849 17.033587
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!