Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etosha Village

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Etosha Village kombineer bekostigbaarheid en gerief, en bied die perfekte safari-ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat langs die Etosha Nasionale Park naby Okaukuejo. Natuur en luuksheid word perfek gekombineer in die ontwerp en die gerief van die eenhede.

Verblyf word in 45 eenhede aangebied. Die luukse eenhede het elkeen 'n ruim slaapkamer met lugversorging en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort. Die stoep en sitarea buite is ideaal vir ontspan en om die omgewing te bewonder. Daar is plek vir twee kinders onder 12 jaar op 'n uitvou-slaapbank in die eenheid.

Geriewe op die perseel sluit 3 restaurant-sitareas, 'n kroeg met 'n TV, 'n kuriowinkel, 'n swembad en 2 swembadjies vir kinders in.

Verken Namibië se diereryk met begeleide wildritte na Etosha Nasionale Park in die oggend of vir die hele dag. Geniet die wandelroetes in die reservaat met verskeie wilde diere wat vanaf die uitkykdekke en skuilings besigtig kan word. Gaste kan ook die pragtige sonsondergange en die sterrehemel gedurende skemerkelkieritte en sterrekyksessies bewonder.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Etosha Village
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 97

Jaar gelys 6

Ligging

  • Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
  • Gaste dink Etosha Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die C28 (2 km vanaf die Okaukuejo-ingang na Etosha), Suidelike Etosha, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW0pkYtf24P5oTY7LhFNQ5codFO0c8Xf9UvwFNaIqoR1nBH47Jx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 960 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 On C28 (2km from the Okaukuejo Entrance to Etosha) Southern Etosha 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.351981 15.929727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem