Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Etotongwe Lodge

  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Etotongwe Lodge is 1 km noord van Outjo en sowat 90 km vanaf Etosha Nasionale Park.

Dié lodge bied 45 en suite-kamers met lugversorging. Die kamers is oor die perseel versprei en word omring deur inheemse tuine met Afrika-kuns. Gaste kan op die perseel eet en daar is ook 'n swembad en gratis WiFi.

Gaste kan die Etosha Nasionale Park, Koakoveld en Damaraland verken, asook voëlkyk en wildkyk op die perseel en in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Etotongwe Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Gaste dink Etotongwe Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Outjo Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C38, 1 km noord van Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb47TNnxJUPmWD3VbnQyEiu1LN22Yo5FoGpEN4cvm4uM1Ymu19z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 C38 1km North of Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -20.104396320603 16.14349921583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem