Greyton Akkommodasie by Eudaimonia | LekkeSlaap
+12
+12

Eudaimonia

9 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur sy pragtige tuine, grasdak-kothuise en gerestoureerde historiese geboue.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer in die solder van die eienaar se huis. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe (filterkoffie, kitskoffie, tee, suiker en vars melk), elektriese kombers, olie-verwarmer, gehalte-linne en toegang tot WiFi in. Handdoeke en toiletgeriewe is ook ingesluit.

Die eenheid het 'n privaat ingang en word bereik d.m.v. houttrappe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-voetslaanroete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton Markie en 'n verskeidenheid van restaurante in.

Slaapplek

’n Bespreking by Eudaimonia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Eudaimonia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eudaimonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 93, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za