Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Euphoria Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Euphoria Self-catering Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jan K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met vriende

Geld moeite werd!

Die akkommodasie was groot genoeg vir 10 mense en baie mooi, presies soos wat geadverteer was. Slaapkamers en badkamers baie netjies en groot. Ons het baie lekker buite op die stoep en rondom swembad area gekuier. Die aanwysings na die huis vanaf JHB/PTA was baie maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry A

It was great.

Awesome view, spacious rooms, and enough bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen V
Saam met vriende

Die ligging is uitstekened, maar die meubels en geriewe soos borde, koppies, potte ens. is nie meer in 'n goeie toestand nie. Dit het beslis aandag nodig.

Van die meubels lyk ook gehawend, effens geskeur ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Euphoria Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir julle aanbeveling dat die breekgoed vervang moet word. Dit is nou alles vervang.

Euphoria Self-catering Accommodation
Mariette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige estate, met mooi natuurskoon.

Uitsig is pragtig en huis baie lekker. Stoepmeubels nie op standaard nie, en sal ook deck chairs om die swembad wil gebruik. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Euphoria Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeiedag Mariette. Julle het die opgradering van die stoep net gemis. Gaan kyk gerus na die nuutste foto wat van die stoep gelaai is.

Bly as julle dit geniet het!

Euphoria Self-catering Accommodation
Daleen A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen A
Gesin met tieners

Die huis leen hom tot heerlike kuiers.

Was netjies en skoon. Ruth, die skoonmaker, was dierbaar. Net jammer stoepmeubels is nie baie gemaklik nie! Kon dus nie stoep optimaal gebruik nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Euphoria Self-catering Accommodation se terugvoer

Ons het gehoor wat almal se behoefte is op die stoep, en gehoor daaraan gegee.

Gaan loer gerus na die nuutste foto wat gelaai is😉

Euphoria Self-catering Accommodation
Fikile M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile M
Saam met vriende

Most epic weekend. Beautiful, big house with view to die for.

It's worth every penny and would definitely be going back sometime in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George S
Saam met vriende

Baie rustig en ligging besonders gewees.

Alles was heerlik gewees, sal weer terugkeer in die toekoms. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic J

Lekker wegbreeknaweek met 'n gholfgroep.

Goed geleë naby die Euphoria-klubhuis, die huis het alles waarvoor mens kan vra. Goed ingerig, skoon en netjies. 'n Lekker kuierstoep en swembad met 'n mooi uitsig, dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met vriende

Al my verwagtinge was oortref.

As jy lus is vir 'n luukse naweek van gholf en die bos, is die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Euphoria Self-catering Accommodation se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet.

Euphoria Self-catering Accommodation
Lydia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M
Saam met vriende

The place is breathtaking and peaceful.

We would like to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Euphoria Self-catering Accommodation se terugvoer

Very glad you enjoyed your stay.

Euphoria Self-catering Accommodation
Tanya S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Rustige verblyf, heerlike atmosfeer.

Wat 'n mooi plek. Die verblyf is netjies, oop en ruim. Ons het die heeltyd die deure oopgemaak en op die stoep reg by die swembad gekuier. Alles wat ons mag nodig hê was daar. Van die hek tot by die huis was al die mense baie vriendelik. Die restaurant, waterpark en kabelkarretjies is 'n groot pluspunt, en daar is hout te koop by die restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Great value, fantastic facilities.

Large space, perfect for a family getaway. Host was fantastic. Great location, safe and secure. There are a couple of small fixes that need to happen, but overall a great place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Multy M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Multy M
Saam met vriende

Birthday celebration with friends.

I would recommend having an iron as part of the house necessities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O
Saam met vriende

Rustige bosveld atmosfeer.

Ideaal geleë met 'n rustige, skoon en netjiese omgewing. Goedversorgde golfbaan is 'n groot pluspunt. Verblyf is netjies, oop en ruim met 'n heerlike kuierplek en eie swembad. Ideaal vir 'n groot familie en/of vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshepo P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo P
Gesin met klein kinders

Best vacation ever.

Very nice and neat house, it has everything u need. The owners are also very good people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mokgadi M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mokgadi M
Gesin met klein kinders

The house is big, spacious and in a beautiful location but it is poorly maintained.

The house was spacious and big enough for the family but the amenities were poorly maintained and the beds and pillows were old, uncomfortable did not smell nice. The pool was dirty and some of the taps and drains were not working well. We did not feel we received value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koketso G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso G
Saam met vriende

Excellent

Great service all round.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herkie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Herkie S
Gesin met klein kinders

Die huis kort baie aandag en nog geen van die foute wat aangemeld was is reggemaak nie, die lys raak ook al hoe langer. Die plafon in die boonste hoofslaapkamer het ook gekraak wat baie gemors het in die kamer en ook die kamer laat ruik het na die vlermuise wat in die dak bly.

Die 4.5 is nie 'n ware weerspieëling van die huis op die stadium nie. Die huis was skoon (behalwe vir die stof en mis wat uit die plafon geval het in die hoofslaapkamer), ruim, ligging is uitstekend en het baie potensiaal waarvoor ek dankbaar was. Ek het na die reviews gekyk en dit is al in Augustus 2018 genoem dat die garage deur stukkend is en dit was nog steeds nie in 'n werkende toestand nie, die verwagting was dat iets wat in 2018 aangemeld was teen einde 2019/vroeg 2020 al reggemaak sou wees. Die toiletsitplek in die boonste hoofslaapkamer was gebreek, die plafon het ook gekraak en 'n gat gevorm teen die voorste venster wat die hele kamer laat ruik na die vlermuise wat in die dak bly en die reuk het veroorsaak dat ons die 2de aand nie die kamer gebruik nie. Die deurhandvatsels was los as jy dit toemaak. Die huis het ook bietjie soos 'n bou-site gevoel met dekplanke wat oral rondgestaan het. Stort in die 2de boonste badkamer se kop was verstop en ons kon dit nie gebruik nie. Daar is ligskakelaars sonder covers met drade wat uitsteek. Dit is maar 'n paar van die foute. Die huis kort baie aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danien D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien D
Gesin met klein kinders

Baie mooi plek en goed toegerus met 'n lieflike swembad.

Baie mooi huis met heerlike ruim kamers. Goed toegerus en almal het die swembad baie geniet met die pragtige uitsig oor die golfbaan. Sal dit aanbeveel vir enige iemand en gaan definitief teruggaan. Die waterpark en kabelkarretjies was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enya F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enya F

Amazing!

Ons het die aand vreeslik geniet! Die plekkie is pragtig en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M
Saam met vriende

Die verblyf daar was amper avontuurlik, maar mens moet dit ook seker ondervind.

Die totaal oorheersende aspek van hierdie verblyfplek is die fenomenale uitsig wat jy het vanaf sy stoep oor die gholfbaan. Baie boksoorte loop oor die gholfbaan voor jou verby en jy sien myle ver. Pragtige bome, maar ongelukkig is dit ook waar dit eindig. Die swembad se filtreerder het nie gewerk nie en ook nie die yskas se vries gedeelte nie. Afgesien van die hol matrasse het die huis ook ernstige waterdigtings probleme. Dit het juis baie gereën terwyl ons daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renato P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renato P

Baie groot en ruim huis.

Die huis is groot en ruim, maar kort bietjie aandag. Hoofslaapkamer onder se deurknop was los en het afgekom toe ek die deur van binne wou oop maak. Hoofkamer op 2de verdieping se badkamer handdoekreling was los en het konstant afgeval. Die toiletdeksel was heeltemal los en die een kasdeur se skannier was ook los en wanneer die deur oopgemaak word, hang hy skuins. Motorhuisdeur se motor het nie gewerk nie. Van die beddens se matrasse is hol geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Morne V

Sakpas akkommodasie.

Ons het in dieselfde huis gebly in Desember en ‘n volledige terugvoering gegee oor 'n paar goed. Die eienaar het terug gevoer dat die probleme aandag sal geniet. Ek kan 100% bevestig dat geen van die probleme wat aangemeld was, wel reggestel was nie! Huis is baie verwaarloos en kort dringende TLC! As ek dit in 1 sin kan opsom - Budget verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie geniet, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre W
Saam met vriende

Pragtige ligging en baie goed toegerus.

Dit was 'n aangename ervaring. Goeie gehalte en goed toegerus, maar die huis kort bietjie aandag hier en daar. Baie dankie, ons oorweeg al weer so 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridgette M

Wonderlike mense. Die bediende was ongelooflik nice. Die huis het alles.

Daar is bietjie maintenance nodig op die huis maar almal waarmee ons gedeel het was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L

Fantasties!

Baie goeie verblyf vir 'n groot groep, veral mans op 'n gholftoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Euphoria Gholflandgoed & Hydro, Standplaas 162, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935210169998ee6ec0ed0873f2ebe19083e34519bec44beca114c8a78af13215ccae60c7ab3e4f234d6a5473aae83dcadfd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 28 5 1 5 Euphoria Golf Estate & Hydro Stand 162 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.545361638487 28.646118342876