Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Evergreen Manor and Spa | LekkeSlaap
+12
+12

Evergreen Manor and Spa

Gastehuis
  • Vanaf R2 090 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Murry-weg en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié herehuis dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêreldse bekoring en moderne gerief.

Verblyf word gebied in 9 eenhede met slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, DStv en hoëspoed-internetpunte. Daar is ook 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe sluit 'n swembad, gesondheidspa, wasgoeddiens en veilige parkeerplek in. Ontbyt word op 'n groot onderdakpatio bedien met 'n rustige tuin-atmosfeer.

Stellenbosch is die ideale plek vanwaar die res van die streek verken kan word. Kom bly in die hartjie van die Kaapse Wynlande, net 15 tot 50 minute se ry vanaf Kaapstad, Tafelberg, Robbeneiland, Paarl, Franschhoek, Gordonsbaai en die Walvisroete. Daar is ook 10 top-gholfbane in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Evergreen Manor and Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Op die hoek van Murry-weg en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Evergreen Manor and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Murry-weg en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4MjU4Y2UzLWJlZWYtNDJkNC1hYmExLTkxMjBmMGZkOTdlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 090  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Cnr of Murry and Bosman Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.936026 18.867703
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za