LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Evergreen Manor and Spa | LekkeSlaap
+40

Evergreen Manor and Spa

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Evergreen Manor and Spa
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bea V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Gerieflike netjiese eenhede stap afstand van die dorp, Eersterivier wandelpad, en die botaniese tuine.

Evergreen Manor and Spa's terugvoer

Goeie more Mrs. Van Der Watt.

Ons vertrou dit gaan goed met julle.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering en dat julle ons gastehuise gekies het vir julle onlangse kuier in Stellenbosch. Ons is baie bly om te hoor dat u julle verblyf geniet het, en ons sien uit daarom om julle weer terug te verwelkom in die nabye toekoms.

Vriendelike groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager

Evergreen Manor and Spa
Gideon V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, Netjies, Veilig, Stil, Waarde vir Geld.. Alles soos dit moet!

Baie oulike tradisionele Stellebosch akkomodasie met baie spesiale "flair"

Evergreen Manor and Spa's terugvoer

Beste Gideon,

Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het. Ek stem, ons het 'n baie spesiale styl van akkomodasie en dit is altyd goed om te hoor ons gaste waardeer die oulike Victoriaanse argitektuur.

Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai.

Vriendelike groete,

Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager

Evergreen Manor and Spa
Avril C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is uiters vriendelik ontvang deur Sarita en Gideon. Baie netjiese linne en kamer!

Evergreen is n pragtige Gastehuis met uiters professionele personeel en kraak netjiese kamers. Binne stap afstand van Restaurante en die kampus. Die ontbyt was keurig en smaaklik, maar n interessanter spyskaart sou dit nog meer spesiaal gemaak het. Sien jul volgende keer!

Evergreen Manor and Spa's terugvoer

Beste Avril

Ons vertrou dit gaan goed met julle. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ek gaan beslis mee deel met my kollega Sarita. Ons het nie 'n Gideon wat by ons werk nie, maar nogmaals baie dankie vir die kompliment. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het.
Ek hoop u volgende verblyf en net om die draai.

Vriendelike groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager

Evergreen Manor and Spa
Susan M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf in mooi sentrale omgewing tydens Woordfees.

Pragtige ou gastehuis. In mooi, rustige omgewing binne stapapstand van meeste feesbestemmings en eetplekke. Goeie diens en vriendelike personeel. Heerlike ontbyte.

Ilse D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plek in die hartjie van Stellenbosch, wat verwagtings oortref.

Dekor met outydse sjarme, baie mooi. Ontbyt het lekkerste omelet wat ek nog geëet het. Personeel vriendelik en behulpsaam en gaan uit hulle pad om verblyf gemaklik te maak. Ligging sentraal. Wonderlike ervaring.

Leonie F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie F
Enkelreisiger

Comfortable and friendly atmosphere.

Staff friendly and accommodating.

Loren J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loren J
Enkelreisiger

Dit was baie goed gewees.

Rustige atmosfeer, ek kon lekker rus. Personeel was vriendelik. Ek sal die plek by enige persoon aanbeveel.

Hennie V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V
Enkelreisiger

Definitief beter as 'n hotel!

Vriendelike en hulpvaardige werknemers, gerieflike kamer, heerlike ontbyt.

Herman B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense met heerlike ontbyt. Sal weer daar bespreek.

Die gastehuis is keurig uiteengesit met verskeie indrukwekkende oudhede. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

was R2 070
Vanaf R1 242
per nag (vir 2 persone)
was R2 070
Vanaf R1 242
per nag (vir 2 persone)
was R2 070
Vanaf R1 242
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Murry-en Bosmanstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ba75991b1626034408c7796956980023f15d3bfced13fcc376bf9cd10c22b32fc6d047dcde14d3f8143d4221ce1ae542cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 070, nou Vanaf R1 242  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Corner of Murray Street and Bosman Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.936026 18.867703
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!