LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+7
Selfsorg in Scottburgh

Evergreen on Williamson   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Evergreen on Williamson is geleë op die gasheer se eiendom in 'n stil pad in die pragtige kusdorp Scottburgh. Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie privaat kamer bied 'n gemaklike, gerieflike verblyf.

Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kamergeriewe sluit in 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer bied ook 'n TV met Netflix en YouTube. Die kamer se oorgroot kothuisstyl-glasdeur maak oop na 'n ruim privaat dekarea, wat spog met 'n outentieke buitelug-pizza-oond, 'n tweeplaat-gasstoof met eetgerei, 'n vuurput, 'n braai en 'n sitarea met pragtige see-uitsigte.

Die verblyf bied wasgoeddienste, wat afsonderlik op die perseel betaalbaar is. Gaste is welkom om die tuin en privaat dekarea te gebruik. Gaste kry toegang tot veilige parkering op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Arlene M
5.0
It was like visiting a long-time friend, who made you feel very special. I received a warm welcome and the accommodation was very cozy....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Trynie C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en gerieflik. Goeie diens en waarde vir geld. Die eienaar het uit haar pad gegaan.
Jul 2026
Sylvia B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en stil. Gasvrou baie vriendelik. Was net vir een nag geboek. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Area baie stil. Kamer gerieflik en n...
Sien meer
Jun 2026
Karin G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, sal weer daar bly! Baie oulike gasvrou en uitstekende verblyf, die gastehuis is ook goed geleë.
Jun 2026
Siyabonga M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. A very convenient place to be.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Evergreen on Williamson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Williamson Street, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ab508c5bc883a7fad4eaa58d6bb1dfef094db9cdeed8ea34c282ffe734c541b1afeba6254e3217ff9d0b09611eb4ff42609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 43 Williamson Street Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.289550252962 30.751702889935