Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Evergreen River Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 45 resensies vir Evergreen River Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chantelle J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle J
Gesin met tieners

Rustige, netjiese en vriendelike omgewing.

Netjiese, veilige plaas met baie vriendelike diens. Baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie G
Enkelreisiger

Rustige, beeldskone bosveld. Sal beslis aanbeveel.

Lieflike eenheid met alles wat jy kan nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Annamarie
Dankie vir jou resensie en dit was wonderlik om jou te ontmoet.
Dankie vir die lekker gesels en kom kuier asseblief weer wanneer daar 'n geleentheid is.
Veilig wees.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Martin V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Super rustig langs die rivier.

Reëlings en kommunikasie met eienaars was gemaklik en effektief. Star Gazer was goed toegerus en in lyn met beskrywings. Juweel in die natuurskoon en familie kon 'reconnect' weg van die connected lewe. Eienaars was vriendelik en het uitstekend na ons omgesien. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Enel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspan heerlik in die natuur. Privaat, rustige skoon eenheid met pragtige uitsigte.

Die kothuis is toegerus met alles wat jy mag nodig kan hê. Skoon en stylvol! Pragtige uitsig oor die bos en op die berg vanaf lekker groot stoep met ingeboude braai. Daar is ook 'n vuurmaakplek/put waar jy groot bonfires kan maak. Private plonspoel vir warm dae. Die buitestort het ‘n lieflike uitsig. Die huisie het 2 slaapkamers en nog 2 beddens in sitkamer. Slaap 6. Dit is baie privaat en ver van ander mense op plaas. Bitter min selfoonopvangs. Daar is nie baie om op die plaas of dorp te doen nie, maar mens ontspan heerlik in die natuur. Stappie rivier toe is naby. Mens stap die hele plaas in 30 minute. Marico dorp is maar vervalle en baie elementêr. Marico Oog is interessant - vat snorkeltoerusting! So 30 km se ry uit en jy kan ook piekniek of braai onder bome. As jy ordentlik wil ontspan, rondlê, braai, in die swembad plons en lees in die stylvolle cottage of op die heerlike stoep sal ek Evergreen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Enel
Baie dankie vir jou gedetailleerde resensie en die duime op aanbeveling vir verblyf by ons.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Veilig wees.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Hélanie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hélanie J
Gesin met tieners

Lafenis vir die siel.

Lynnie en Rob het ons vriendelik verwelkom! Al die geriewe word uitstekend instandgehou. Ons chalet was gerieflik en goed toegerus. 'n Pluspunt is dat dit dierevriendelik is en my skoothondjie kon saamgaan. Die natuurskoon is pragtig en ons kon lekker rus en ontspan. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Helanie
Ons is baie bly dat julle hulle verblyf hier by ons geniet het.
Sal wonderlik wees om julle weer te sien.
Veilig wees.
Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Victor B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B
Gesin met klein kinders

Wonderlik rustig.

Wat 'n lieflike naweek saam my gesin. Baie dankie vir die suurlemoene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Victor en gesin
So bly dat julle die naweek op Evergreen geniet het.
Mooi bly.
Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Cynthia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia V
Gesin met klein kinders

Baie rustig en ontspannend.

Net die regte plek om weg te breek van die stad. Baie lekker om te ontspan en die sterre te kyk sonder ligbesoedeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Cynthia en familie. Bly julle het die natuur en awesome sterre hier by ons op die plaas geniet. Veilig bly. Groete Rob Lynnie Lyle

Evergreen River Guest Farm
Dolf V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige bosveld naweek.

Evergreen het beslis aandag gegee aan die fynere detail. Die Stargazer kothuis was behoorlik ingerig, ons kon lekker braai en kosmaak en het niks geskort nie. Die hele plaas is baie netjies en die gashere vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our week stay, we unwind relaxed and just enjoyed the nature.

Did some bird watching, outings to the riverbank and a hike down the road with our doggies. We soon will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay. Accommodation was clean and units fitted with everything you might need and more for a self catering experience.

Love the spacious grounds around each unit that was carefully landscaped to provide ample privacy and was beautifully maintained. Dog friendly was a plus and provision was made for additional blankets for pets to protect bedding and furniture. Lynnie - our host, was very welcoming and friendly. A wonderful retreat for larger groups of family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eska B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eska B
Gesin met tieners

Rustige naweek weg van tegnologie.

Baie mooi natuurskoon en plek is goed toegerus en baie netjies. Wat mens op die foto's sien is wat jy kry, niks onverwagse verassings nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelynne P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelynne P

Pragtige plekkie om weg te breek!

Ek is so bly ons het op die juweel af gekom. Die huisies is skoon en gerieflik. Daar is vir seker gedagte gelê aan die uitleg van die plekkie asook toebehore. Vreeslik dankie vir 'n lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornell A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld! Wonderlike gasvryheid en aandag aan detail verseker heerlike verbly.

Die persoonlike ontvangs, goed toegeruste eenheid, goed versorgde eenheid met baie inligting oor Groot Maricom verseker jy sal jou verblyf geniet en omgewing kan gaan verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Rustige bos-wegbreek om kragte te herlaai.

Heerlike boswegbreek met die skoonste lug, ryk voëllewe en ongerepte natuur. Die rivier is loopafstand van die kothuise en dis heerlik om tyd langs die rivier deur te bring. Die sterre saans is so helder, dit voel of jy aan dit kan raak. Lynn en Rob se gasvryheid is ongeëwenaard. Ons sal beslis weer teruggaan om ons siele te balsem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharleene O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleene O
Gesin met klein kinders

Exceeded expectation in every way - excellent, a lot of personal touch.

Pristine, well maintained, one of the best cottages we have stayed in - very well equipped, excellent service, beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Sharleene. Thank you for this lovely review and it was lovely meeting you and yours and having you stay with us. Take care and safe travels always. Evergreen greetings, Rob and Lynnie Kriel.

Evergreen River Guest Farm
Mariana T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana T
Enkelreisiger

Fabulous! Evergreen is a beautiful farm and Rain Lily Cottage has everything you need to be comfortable and then some. Rob, Lynnie and Lyle's hospitality is impeccable.

My dogs and I had a great time exploring and they got on well with the two beautiful boerbull dogs. I love the decor in Rain Lily cottage, a charming fusion of vintage and contemporary, and the small touches like the hydrangeas in vases and candles and diffusers everywhere. There's even a music player that takes USB sticks. I can hardly wait to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde

WOW, WOW ,WOW! Ongelooflike plek en mense. Een van die beste plekke waar ons nog as selfsorg gebly het. Die aandag aan fynere details (soos die musiek wat speel in die eenheid met aankoms, die duvet oortreksels wat beskikbaar is om buite te gebruik vir sterre kyk, die volledige braaistel en mandjie indien jy sou wou piekniek hou by die rivier, die yskoue water in die yskas) kry mens nie aldag nie. Nog nooit so baie en lekker op 'n stoep gesit en net geluister na die natuur nie. Die rivier gedeelte is so ongerep en die rivier self so skoon. Heerlik op die stoele by die rivier gesit met ons voete in die water en gelees. Ons gaan terug vir nog 'n besoek binnekort!!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir hierdie resensie Danica. Ons waardeer al jou opmerkings en dit is ons plesier om hierdie dienste te verskaf aan ons besoekers.
Bly dat julle so lekker gekuier het en ons sien defnitief uit na 'n toekomstige kuiwer weer. Veilig bly.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie

Evergreen River Guest Farm
Wendy A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were fantastic. Place is very clean and everything is there.

Really enjoyed the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelaine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine S
Enkelreisiger

Awesome wegbreek.

Definitief 'n moet. Ek en my seuns sal weer gaan. Als wonderlik. Grondpad net nie baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die kuier Madelaine, en die resensie ook. Ja nee kyk, plase sit met grondpaaie en dit kan ons nie vermy nie - maar so bly jy het die verblyf geniet en hoop om jou weer te sien. Mooi bly en Evergreen groete.

Evergreen River Guest Farm
Santa F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Een van die bestes waar ek nog ooit oornag het.

Die eienaars het hier gefokus op die fynste detail sodat gaste niks kortkom nie. Uiters skoon en netjies, nie net die akkommodasie nie, maar ook die terrein en tuine. Die piekniek plek by die rivier is asemrowend en die moeite werd om tyd by te spandeer. Ons het onsself letterlik daar weggeskeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die resensie Santa en wonderlik dat julle ons plekkie en natuurskoon kon geniet het. Kom kuier asseblief weer.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Rhona H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona H
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker.

Ek wil net baie dankie se vir 'n ongelooflike lekker naweek. Lynnie en Rob het dit baie spesiaal vir ons gemaak. Ek sal Evergreen River Guest Farm beslis aanbeveel vir families, vriende en gesinne wat 'n lekker rustige kuier plekkie soek. Die huisie is baie gerieflik ingerig en jy het alles wat jy benodig. Ons sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Rhona. Dit was 'n groot plesier om julle hier te he en ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Dankie vir die resensie, en ja, ons sien daarna uit vir julle volgende kuier geleentheid.
Wees veilig,

Evergreen groete
Rob & Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Magda R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stille natuurskoon belewenis.

Sal beslis weer terug gaan. Rustigheid vir dié wat wil wegbreek van ‘n gejaagde lewe en geraas! Die mooi en skoon Marico-rivier laat jou beslis ontspan. Die gashere laat dit tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Magda,
Baie dankie vir julle kuier hier by ons en vir die lekker saam gesels en braai. Ja, kom kuier asseblief weer.
Evergreen-groete
Rob, Lynnie & Lyle

Evergreen River Guest Farm
Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike bosveld-gasvryheid, gerieflike blyplek, lieflike natuurskoon.

'n Onvergeetlike vreedsame vakansie. Evergreen word met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dankie Paula vir julle kuier, asook resensie. Ons hoop julle kom kuier weer eendag. Evergreen groete, Rob & Lynnie

Evergreen River Guest Farm
Iwan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur.

Op laat aankoms was Rob en Lynnie so goedhartig om klaar vir ons die chalet se ligte aan te los en te sê dat alle betalings eers die volgende dag af gehandel to word. Hulle is so gaaf en laat mens so welkom voel, jy kan net agter oor sit en ontspan en uitgesluit wees van die wêreld met bitterlike min sein opvangs. Heerlik om te sien hoe ons twee klein hondjies saam met Rob en Lynnie se honde speel. Sal definitief weer terug keer na die rustigheid toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie en so bly dat julle ons natuur so geniet het. Julle was wonderlike gaste.
Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
James L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvryheid en n hemel op aarde.

Evergreen is so rustig en dit is asof jy heeltemal alleen in die bosveld is. Die verblyf is baie meer as net 'n huisie, dit is ruim en netjies met al die geriewe en 'n braai by jou huisie. Ek beveel Evergreen aan vir enkel persone na gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi James
Baie dankie vir jou resensie en ons hoop jy kom kuier weer.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel.

Evergreen River Guest Farm
Cobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf met heelwat om te doen.

Ons het as gesin vir 'n langnaweek oorgebly. Die huisie is uiters netjies en volledig toegerus met als wat mens kan nodig kry. Ons het geswem, gestap, vrugte geëet en om die kampvuur gesit saans. Die natuur en voëllewe is besonders. Dit is baie mooi skoongemaak by die rivieroewer wat mens maklik toegang gee tot die rivier. Die eienaars doen baie moeite en ek kan Evergreen sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Cobus,

Baie dankie vir julle resensie en ons kon sien dat julle dit baie geniet het. Kom kuier weer gerus wanneer daar 'n geleentheid is.

Evergreen groete,
Rob en Lynnie

Evergreen River Guest Farm
Edgar K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot Marico MTB Gravel Cruise.

Ideal location and accommodation for some early cycling training. Nice why to get fit in the hilly surroundings and beautiful bush veld with lots of game to be seen. We enjoyed our stay and were well looked after.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Edgar,

We are especially glad that you enjoyed your cycling and the game viewing on the bicycles. You cycled 30 km from Evergreen to the Marico Eye, and back off course. Well done! Please do not forget about the cycling tournament towards end July and the beginning of August each year.

Evergreen greetings
Rob

Evergreen River Guest Farm
Malan J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan J
Saam met vriende

Fantasties.

Robb en Lynnie is fantastiese gashere en het ons en die kinders baie tuis laat voel. Dit was die beste stop op ons pad na Zimbabwe. Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Malan,

So bly dat ons julle kon ontmoet het en naturrlik was ons groen van jaloesie met julle avontuur na Zimbabwe.

Evergreen groete
Rob

Evergreen River Guest Farm
Roelf N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf N
Gesin met klein kinders

Skitterend. Vyfster.

Rob en Lynn het ons so welkom laat voel. Lynn het gesorg dat dit 'n onvergeetlike ervaring was vir my seun ('n dorpsjapie wat nie veel van die plaaslewe af weet nie). Sy het hom rondgewys op die plaas, en selfs laat hoenders voer en eiers uithaal. Die eenheid self was skoon en netjies met alles wat nodig was. Die omgewing is kindervriendelik met baie speelplek en heelwat om te doen vir families. Ek sal Evergreen River Guest Farm enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dagsê Roelf, dankie vir jou resensie en dit was wonderlik om julle hier te hê. Veral om te sien hoe julle dit alles geniet het, die vrae en belangstelling was so kosbaar. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Tracy M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, mooi omgewing.

Hartlik verwelkom deur Lynn. Die verblyf is alles wat jy nodig het en mooi en netjies. Die omgewing is pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Tracy en familie, nogmaals dankie vir julle kuier hier by ons en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir die resensie.
Evergreen-groete
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Johan R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

All I can say is wow!

I really have to say that this is the nicest place to stay. Lynn and Rob are the most awesome people and the cleanliness of the units are amazing. Everything you need and more is there. Great place, value for money and the view of the river and the stars at night is amazing. We will definitely be back and this time with the whole family. Thank you Lynn and Rob for this great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Johan and Nadine. We sincerely appreciate your review and want to thank you for the time taken in doing this review. It is appreciated. It was lovely meeting you both and having you stay over and of course we look forward to a next visit - and with the whole family. Safe travels and take care.
Evergreen greetings
Rob & Lynnie

Evergreen River Guest Farm
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne C
Gesin met klein kinders

Rustig.

Heerlik gerus, mooi natuurlewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilnette K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilnette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en fantasties.

Lynn en Rob is twee fantastiese mense wat ons met ope arms verwelkom het. Alles was perfek, netjies en so rustig. Absoluut 'n plek vir mense wat lief is vir die natuur, voëls en al die rustigheid van die rivier se vloei. Awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet En Hester V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Piet En Hester V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Vriendelikheid en gasvryheid uit die boonste rakke. Sal beslis ander mense aanraai om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die resensie Piet en Hester. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en ons is baie bly dat julle ons plekkie geniet het. Ons sien uit na 'n volgende kuier op die plaas.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Elna W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W
Gesin met tieners

Wonderlik! 'n Rustige omgewing met baie om te doen. Die kinders en die honde het dit baie geniet!

Die huis is baie mooi netjies en gerieflik. Die omgewing is stil met pragtige sterre in die aand. Ons het die kampvuur ook baie geniet. Die kinders en honde het heerlik baljaar in die rivier en die klein swembad by elke chalet is 'n wenner. Rob en Lynnie gaan uit hul pad om die kuier vir almal aangenaam te maak. Dankie Rob en Lynnie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Beste Elna en familie,

Nogmaals dankie vir die resensie. Ons vertrou dat julle weer eendag sal kom kuier.

Evergreen groete,
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Gerrit N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to enjoy the quiet.

We really enjoyed the stay in the beautiful cottage. Our hosts, Lynnie and Rob, went out of their way to make us feel at home and to ensure that we are comfortable and have everything that we need. The precision and care taken in the preparation and finishing of the cottage is remarkable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dear Gerrit,

Thank you for the review, it was our pleasure having you here. We trust that you had a pleasant and safe trip back to the Cape.

Evergreen greetings,
Rob and Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Yolandi G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G
Gesin met klein kinders

Beter as 'n seevakansie.

Warm verwelkoming. Ons vergesel na ons eenheid en verduidelik waar en wat als is. Gedurende die tyd is my 3 jarige reeds in die swembadjie saam met die geliefde hond Rommel wat ons die heel naweek vermaak het. Die swembad is by die huisie so jy kan heeltyd 'n ogie hou oor jou kinders en jy is self in beheer van hoe vol of leeg die swembad moet wees. My 10 maande dogter het ook geswem so toe het ons bietjie water uitgetap. Rommel is kindervriendelik sonder om te lek of te spring, hy stap saam en speel in die water. Die rivier is naby die huis maar ver genoeg dat jou kinders nie alleen soontoe sal stap nie. Voer die hoenders of skape, speel in die rivier en gaan af in tubes wat jy kan leen by die eienaars. Pluk neute en lemoene of suurlemoene. Luister na die aand geluide en sien die mooiste maanopkoms. Daar is baie skoenlappers en voëltjies vir die wat wil foto's neem. Ons sien uit na ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Hi Yolandi

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle die plaas geniet het sowel as dit wat ons aanbied. Ons sien ook uit na julle volgende kuier.

Geniet al julle avonture in tussentyd.

Evergreen groete
Rob en Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
David L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met vriende

An incredible house in a beautiful setting which is run by lovely people.

We live in Gaborone, Botswana and had never been to Groot Marico before but were recommended a few different places for accommodation. When looking online however we saw Evergreen and decided to give them a try. From the moment we booked everything went very smoothly: Lynnie and Rob provided plenty of information to help us prepare for our stay and once we arrived from Gaborone (less than 3 hours door-to-door) we were welcomed to an absolutely incredible home with all the essentials and plenty of luxury: good hot showers, a braai area, fire pit, outside shower, splash pool. All just a one minute walk from the river. We thoroughly enjoyed our time staying with Lynnie and Rob who were tremendous hosts, allowing us to make full use of their mountain bikes, quad bike, board games and moonshine! We would recommend this place again in a heartbeat and with it being so easy to reach from Gaborone we'll be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dear David,
Thank you for your kind review. We are so happy that you enjoyed your stay and we look forward to hosting you in the future again.
Safe travels and adventures to you and yours.
Evergreen greetings.
Rob and Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Dalene V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en rustig.

Heerlik om op die stoep te kan braai en na die voëls te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Dalene, dit word waardeer. Dit was wonderlik om julle hier te hê en te ontmoet. Hoop julle geniet julle vakansie en hoop om julle weer eendag hier te sien. Evergreen groete, Rob en Lynnie

Evergreen River Guest Farm
Cornelis V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, naby aan rivier vir vermaak van kleintjies. Voldoende ingerig.

Ons het 3 nagte in die "Butterfly" huisie spandeer. Die gashere het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die huisie is goed ingerig en privaat, dis naby aan 'n rivier maar nie so naby dat ek bekommer het oor my kleuter nie. Goeie braai geriewe asook plek vir 'n lekker groot kampvuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie waar ons heerlik gerus het, sal beslis in die toekoms weer daar kuier.

Goed toegerus, eienaars was baie gasvry, pragtige natuur, 'n plekkie waar mens lekker kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Beste Lise en Renier,
Nogmaals dankie vir die verslag en ons is baie bly dat julle ons plaas, natuur en kothuis geniet het. Wonderlik om julle te kon ontmoet het en hoop om in die toekoms weer te sien.
Evergreen groete,
Rob & Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Peet V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Lekker rustige omgewing. Het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Peet. Kom kuier gerus weer met 'n volgende geleentheid.
Vriendlike groete van Evergreen River Guest Farm
Rob & Lynnie Kriel

Evergreen River Guest Farm
Johan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die plek is baie goed ingerig en skoon en het als wat benodig word vir selfsorg. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal die plek aanbeveel vir die wat stilte soek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Evergreen River Guest Farm se terugvoer

Beste Johan,
Dankie dat julle by ons kom bly het en baie dankie vir hierdie verslag.

Groete van Evergreen.
Rob & Lynn Kriel

Evergreen River Guest Farm
Mitzie G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzie G
Gesin met tieners

Presies wat ons verwag het - foto's reflekteer presies hoe dit lyk.

Die eienaars was baie vriendelik en ons blyplek was skoon en rustig - net wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort-weg, Erfdeel 106 of Plaas 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZDBjYmU5LTMxYWEtNDJjMy05ZjFlLTM2ZTRjM2MyMzAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.659542 26.439254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem