Salt Rock Akkommodasie by Evergreen | LekkeSlaap
+46

Evergreen

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Evergreen
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Trish P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish P
Saam met vriende

Fantastiese verblyf!

Ons het 'n wonderlike verblyf by Evergreen gehad. Dit was baie gemaklik en die omgewing is so mooi. Ons is met aankoms hartlik verwelkom deur die eienaar. Ek sal hierdie verblyf beslis vir enige iemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic accommodation!

We had a wonderful stay at Evergreen. It was very comfortable and the setting is so beautiful. We were warmly welcomed by the owner on arrival. I will definitely recommend this accommodation to anyone.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Thando M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thando M
Gesin met klein kinders

Perfect.

A beautiful and functional self-catering apartment, lots to do close by without having to travel far. The location was perfect, close to most amenities.

Michelle S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Great holiday destination.

Great stay. Very clean well equipped facilities. Value for money. Paula is great with arrangements and going the extra mile. Will definitely revisit.

Charmaine A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A
Gesin met tieners

Baie baie nice.

Gorgeous plek, lekker rustig en baie mooi en lekker gebly.

Yolande V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verseker die moeite werd.

Modern, skoon, veilig, baie vriendelik ontvang, 600 m vanaf die see. Paula was baie buigbaar vir ons behoeftes. Ons sal verseker weer terug gaan.

Piet V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande.

Puik ingerigte plek met alles wat jy nodig het. Die bottel wyn vanaf Paula was 'n aangename verrassing.

Carol R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol R
Gesin met klein kinders

Relaxing and welcoming.

Paula was awesome, friendly and welcoming. She also provided us with information she thought we might need, like local restaurants, places of interest for the children, etc. Paula even went so far as to source and book a wheelchair for my dad. We had a great time, thank you.

Ladel B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladel B
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Wat 'n wonderlike ervaring het ons nie beleef nie? Paula het werklik uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Die woning was pragtig, "a real home from home" waar ons kon tuis voel en die rustigheid van die omgewing kon geniet, 'n kort afstand van die strand asook winkels af. Sal beslis weer en weer en weer wil gaan.

Lucille Z - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille Z
Gesin met klein kinders

Stylvol, gemaklik en gasvry.

Vandat die bespreking gemaak is totdat ons uit Evergreen is, het die gasvrou ons welkom en tuis laat voel. Die plekkie was baie oulik ingerig met regtig als wat ons nodig gehad het. Die ligging was binne redelike afstand vanaf die see, restaurante en winkels. Ons het veilig gevoel binne die estate en regtig die natuurskoon van die tuin waardeer,

Liné L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liné L
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was baie lekker. Daar was speelgoed vir die kinders en wonderlike speelstrande en swempoele.

Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Evergreen Estates 6, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjNDJlYzliLWQ0ODEtNDg3ZC1iYTI5LWY4ODgwZTIxMTBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 6 Evergreen Estates The Ridge 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -29.499205390319 31.235252022744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za