Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Everything is Love

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Everything is Love bied pragtige selfsorgverblyf in die De Vierde Liefde Privaat Natuurreservaat en word omring deur die pragtige natuur en die Cederberge. Hierdie paradys is 19,4 km vanaf Ceres en daar is meer as 100 voëlspesies.

Hierdie stylvolle huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en het natuurlike lig wat deur die vensters skyn. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Albei die kamers het ’n spieëlkas. Daar is 2 badkamers wat elk ’n stort, wasbak en toilet het.

Die kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ’n skottelgoedwasser en wasmasjien in die komnbuis. Die kombuis lei na ’n sitarea met gerieflike sitplekke, ’n klavier en ’n kaggel.

Buite is daar ’n lieflike houtdek met ’n swembad en ’n dagbed waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Everything is Love sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Everything is Love
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Everything is Love het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 24 de Vierde Liefde, De Liefde pad, Wolseley, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00655b7c548eb6b45a64bd36ad3b4ccb83d9d8c41bbebd962d82d59d71e3e20504f094a9b8bc41bbd69c8ec6ace93d2b8192?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 24 de Vierde Liefde De Liefde pad 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.487294457231 19.2458152771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem