+28
Selfsorg in Hermanus

Ewigevreugde

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg Pragtige staproetes
Gety poele vir swem net 'n paar minute van die verblyf.
Lieflike tuin waarin gebraai en gekuier kan word met die see se geklots teen die rotse net onder jou kamervenster.
Fietsritte in die vallei teen 'n minimale bedrag.
Etes kan op aanvraag verskaf word teen 'n spesifieke prys.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Slegs 4 gaste word toegelaat.
Ontbyt en andete kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Vervoer, safari's en toere kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Glasolien Street, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b6a0588c8ce5473a1c5843c107d95b6d304a7debff88bcbb07a61401f750bf79de16b4ea533a2ab2c861a4824298eacc62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Glasolien Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4193508 19.1562079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang