Exclusive Apartment 212 Marjorca

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Exclusive Apartment 212 Marjorca
- Self-catering only.
Belasting en Ekstras
Kinderbeleid:
- Kinders van 0 tot 3 jaar betaal 100% van die deeltarief.
- Kinders van 4 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Ekstra kostes:
- Skoonmaakdienste is op versoek teen 'n addisionele R350 per dag beskikbaar. Laat ons asb. ten minste 24 uur vooraf weet.
- 'n Persoonlike wasgoeddiens is ook op versoek teen ekstra koste beskikbaar met 'n vooraf kennisgewing van ten minste 24 uur.

- Indien gaste laat wil in- of uitklok, kan dit gereël word, afhangende van beskikbaarheid.
- Rook is streng verbode in die woonstel. Rook word slegs op die balkon toegelaat.

- Neem kennis: Om toegang tot die woonstel te verkry, moet gaste met aankoms 'n ID/bestuurslisensie/paspoort saam met die kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is, toon. Die kredietkaarthouer se besonderhede moet ooreenstem met die besonderhede op die kredietkaart.
- Die agent/e behou die reg voor om stappe te neem indien geldige bewys nie getoon word nie. Dit sluit onder andere in dat gaste toegang tot die woonstel geweier mag word.
- Let daarop dat gaste die Paybridge-strokie ter bevestiging van die bespreking met aankoms moet toon.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
- Kansellasie of wysiging tot 31 dae voor die inklokdatum: geen kansellasiefooie word gehef nie.
- Kansellasie of wysiging tot 21 dae voor die inklokdatum: 50% van die volle gekwoteerde bedrag word gehef;
- Kansellasie of wysiging minder as 21 dae voor die inklokdatum, of indien gaste versuim om op te daag: volle besprekingsbedrag is betaalbaar;
Neem asseblief kennis: Gaste moet met aankoms 'n ID/bestuurslisensie/paspoort saam met die kredietkaart wat vir die bespreking gebruik is toon, voordat toegang tot die woonstel verleen sal word,

Gaste wat na Exclusive Apartment 212 Marjorca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za