LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Executive Accommodation | LekkeSlaap
+29

Executive Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Executive Accommodation bied gerieflike verblyf in Bellville en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die perseel is 3 km vanaf die Louis Leipoldt Medi-Clinic. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitkamer, tuin en 24 uur-ontvangs.

Verblyf is beskikbaar in 7 kamers met toegang tot gedeelde badkamergeriewe. Elke kamer het gratis WiFi en 'n TV met DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas, oond en stood, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Verder is daar 'n gemeenskaplike eetarea en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en die perseel het geslotekringtelevisie-kameras, elektriese heining en 'n afstandbeheer-hek.

Die gastehuis is naby openbare vervoer in Bellville, winkels, restaurante, wegneem-eetplekke en banke. Verder is dit ook net 13 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 1,3 km vanaf die Greyhound-bushalte.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitsigstraat 3, Bellville, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f412556d175144082c5ea1863de6304c694c0f156923bfa4b1cbcb942d41bbff9c5dcabce0618f3d6b77dd5d5f77f7f055b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 Uitsig Street Bellville 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-14:00 10:00 -33.898282 18.639309813492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!