Century City Akkommodasie by Executive Apartment Silvertree | LekkeSlaap
+24
+24

Executive Apartment Silvertree

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silvertree 215, Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Executive Apartment Silvertree bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Century City in Kaapstad.

Die woonstel is smaakvol ingerig en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n wasbak, toilet en bad of stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, elektriese oond met gasstoof, koffiemasjien, skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër.

Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel vir 4 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitkamer bied toegang tot 'n onderdakbalkon met stoepmeubels en 'n uitsig oor die omgewing.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek. Executive Apartment Silvertree is naby die Canal Walk Mall, Virgin Active-gimnasium, Ratanga Junction-pretpark en Century City Konferensiesentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Executive Apartment Silvertree sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Executive Apartment Silvertree
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Silvertree 215, Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Executive Apartment Silvertree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silvertree 215, Ashton Park, Studio-laan, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MjU1M2VkLWQ4MWUtNDY3Ny1hOTNjLWJmMWE3N2FjOTM4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 215 Silvertree, Ashton Park Studio Lane, Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.8831518 18.5170848
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za