LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Executive Self-catering Units | LekkeSlaap
+11

Executive Self-catering Units

Vierslaapkamer vir 7
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste (6 enkelbeddens). Daar is 2 en 'n halwe badkamers met 2 storte en 'n bad. Daar is ook 'n aparte woonstelletjies op dieselfde perseel met 'n slaapkamer, 1 enkelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sit- en eetkamer. Elke eenheid beskik oor linne en handdoeke, 'n TV met DStv, sentrale lugversorging, veilige parkeerplek en 'n tuintjie met braaigeriewe. Toesluitmotorhuis vir 2 voertuie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer vir 4
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste (4 enkelbeddens). Daar is 2 badkamers met 2 storte en 'n bad. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n sit- en eetkamer. Elke eenheid beskik oor linne en handdoeke, 'n TV met DStv, sentrale lugversorging, veilige parkeerplek en 'n tuintjie met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer vir 2
Vanaf R720
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 gaste (2 enkelbeddens). Die badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie met basiese selfsorg-geriewe. Elke eenheid beskik oor linne en handdoeke, 'n TV met DStv, sentrale lugversorging, veilige parkeerplek en 'n tuintjie met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Park-weg 22, Belgravia, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlNmE5NTViLTI5ODAtNDk3Zi04ZmFhLWM0ZDIyZWM2YTdmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 22 Park Road Belgravia 8300 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -28.74485 24.77533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!