+26

Exquisite Living In De Waterkant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Exquisite Living In De Waterkant bied stylvolle akkommodasie in die hartjie van Kaapstad, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi word voorsien.

Deur die skuifdeure kan gaste na 'n balkon met 'n eetkamertafel en stoele stap, wat 'n heerlike plek bied om maaltye met uitsigte te geniet. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is die V&A Waterfront 1 km weg, terwyl die Seepunt Promenade 3.2 km van die eiendom af is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 39

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13c332d9e75c7c374b14831097e0daadaca46284fbc437ebfddc2738d86fcb570622347633eb4d9096a913b3633bbed609ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) 72 Waterkant Street De Waterkant 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9164026 18.4178684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang