- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombaardstraat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Faces Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis in Bethlehem. Dit is langsaan die N5-roete na Bloemfontein en Durban. Ons bied luukse B&B-akkommodasie vir vakansiegangers of sakereisigers.
Elkeen van ons 9 ruim en suite-kamers is ingerig met ons gaste se gerief en privaatheid in gedagte. Ons het 2 gesinskamers wat elk slaapplek het vir 4 mense met 'n en suite-bad en 7 dubbelkamers met en suite-baddens en -storte. Standaardgeriewe in al die kamers sluit 'n TV met DStv, digitale kluis, yskassie, lugversorging, skinkbord met tee, koffie, vars melk en beskuit, skoon wit linne, handdoek, seep en sjampoe in.
Die parkeerplek in die skaduwee is veilig en het afstandbeheerde hekke. Die Frontier Casino en Dhlabeng Inkopiesentrum is binne loopafstand van die gastehuis. Gewilde toeristebestemmings soos Clarens en Golden Gate is net 30 km van Bethlehem af.
Opsomming van Resensie
Ligging
- Lombaardstraat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Faces Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panorama Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombaardstraat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom