LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Faces Guesthouse | LekkeSlaap
+36

Faces Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Faces Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Marlette A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlette A
Gesin met klein kinders

Ontnugter.

Ontvangs was uiters swak. Taal 'n probleem. Dit het die res van ons verblyf versuur. Kamers netjies en goed toegerus, maar gastehuis kort instandhouding aan die buitekant en parkeerplek was ongerieflik. Het ons tegemoet gekom met prys toe ons 'n dag vroeër vertrek.

Rachel H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel H
Enkelreisiger

Clean, quiet, easy and friendly reception.

The guesthouse was easy to find. The room was clean and I was warm and comfy on a very cold night. Reception was friendly and even offered to help me carry my luggage.

Derick S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein foutjies.

Hier en daar is goed wat kan verander.

Angela D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela D
Saam met vriende

Doeltreffend vir een nag.

Ongelukkig is daar geen aanduiding of ontbyt ingesluit is op die webwerf nie. Slegs na ons verblyf het dit 'n kwessie geword omdat ons aangeneem het dat ontbyt ingesluit is. Die eienares het aan ons verduidelik dat dit nie gedoen word nie maar om ons tegemoet te kom het sy vir ons ontbyt gemaak, wat ons baie waardeer het. Dit moet dak op die web uitgespeld word dat geen ontbyt of etes bedien word nie.

Jacques B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met vriende

Wonderlike diens!

Ons was die naweek op 'n gholfnaweek en het by Faces Guesthouse gebly vir 2 aande. Lettie het rêrig moeite gedoen om ons te akkommodeer. Kamers was mooi skoon en het baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel!

Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R710
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lombaardstraat 14, Panorama, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde1385ecf7f73be53abb7e2447fa49a6cb4ef229bce612fa85a088b90f5ae7bb326b30719f9fa76af30266bde65648aea45c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R710  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 14 Lombaard Street Panorama 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.23894155736 28.327934592962
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!