Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fagans

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 212

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 41 resensies vir Fagans
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Simone V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was heerlik. Sou graag langer wou bly.

Die verblyf was net wat enige besoeker nodig het. Net die nodigste. Baie dankie aan Anne Marie vir al die hulp. Jammer die tyd was so kort, sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Charlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rugbreker.

Plek was skoon. Die sitkamerstel is uitgesit en hol. Die dubbelbed se matras is uitgele en vuil. Die bed breek jou rug so ongelyk en hol is dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn Everett N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn Everett N

Ons kuier was aangenaam, opwindend en verfrissend.

Ons het vriende daar ontmoet en het gereeld Struisbaai (AGULHAS) besoek. Dit was waarlik die rustigheid self. Daar is lekker eetplekke, veral by die hawe. Wat ook lekker was, is dat ons nooit verdwaal het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine L
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier!

Die weer was heerlik en ons het baie lekker gekuier. Geen vertrapping van mense nie. Daar is genoeg winkels indien jy iets kortkom. Heerlik geëet op die hawe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Baie welkom laat voel en vriendelik. Ons het heerlike gebly in die huisie. Dankie, Annemarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Besigheidsreis

Fit for purpose.

Clean. Close to shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willian C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker naby die see.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liza D
Saam met vriende

Sou net wou hê dit moes omhein gewees het, veral omdat dit dierevriendelik was.

Daar was geen warm water Saterdagaand nie. Dit was heerlik, mooi ligging lekker naby alles. Was net teleurgesteld omdat dit nie omhein was nie, veral omdat dit dierevriendelik was. Tuin bietjie verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Saam met vriende

Peaceful and relaxing.

Good fishing spots. Enough restaurants and shops. Friendly people. Long stretch of beautiful beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Olivia P
Gesin met klein kinders

It was ok.

I was very disgusted with how the place looked, the dirty furniture cloths, old smelly bedding and curtains, the place was smelling stuffy and mouldy. There was no fresh smell in the place, the lady that waited for us to give the keys had a problem with us parking our bakkie in front of the door, we had to park on the other side by the bedroom window, but yet the people next door parked in front of their door, she had a problem with the radio, said the music was loud and yet you can't even hear the music when you stand outside, but the people on top was talking so loud and swearing, but nothing was said to them, this was the first time we had experience this, but will surely never ever book this place ever again and will tell friend and family also not to book this place, this lady had a lot to say, " do's & dont's", but yet there was no rule book in the place, very disappointing.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Babsie L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Babsie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek dink die plekkie kort bietjie aandag en opknap.

Ek sou veiligheidshek voor deur verkies om te sluit as ons binne is en deur wil ooplos. Geen diefwering voor vensters. Die buitekant, braai, om die deur area is beslis nie op standaard nie. Dis afgeskeep en glad geen privaatheid nie. Selfs houttralie afskorting tussen die 2 apartments se kuierplekke sal al help. Dit was stil wat 'n pluspunt is. Braai-area kan beslis verbeter. Privaatheid.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great weekend away and would definitely came back to relax and enjoy. On another opportunity.

We did not have to worry about any issues regarding our safe stay at Fagans as the area had a peaceful and safe feel to it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha A
Gesin met tieners

Dit was fantasties. Ons is gek na Struisbaai!

Wonderlik! Lieflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette S
Saam met vriende

Swak!!

Alles is oud. Geyser is oud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflik naby see en sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Vriendelike diens. Veilig en privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oraait. Slaapkamer is klein vir groot mans en daar is geen waaier in die plek wat dit ongemaklik maak as dit so warm is.

Dis oraait verblyf as jy nie iets anders kan kry nie. Kamer is klein, jy kan nie by die kas uitkom nie. Geen waaier om jou af te koel in die nag as dit warm is. Kussings is nie op standaard en TV het net Open View-kanale. Net so goed soos SABC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, ons het tuis gevoel.

Fagans het 'n lekker outydse seevakansie-atmosfeer. Goed toegerus met alles wat nodig is. Ideale plek vir 'n gesinsvakansie. Al wat bietjie lastig was, is dat die sleutel in Bredasdorp afgehaal moes word - dit was van ons roete af. Nie geweet ons kon reël om dit plaaslik te kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louna L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louna L
Besigheidsreis

Daar was nie koffie nie - dit het ons baie onkant gevang.

Baie maklik Fagans gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Ai Louna, sal skoonmaker aanspreek. Dit was 'n glipsie.

Fagans
Charlene J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene J

Net netjies binne, maar nee.

Die gas is baie onveilig, daar is nie 'n gevoel van verwelkoming nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Goeiedag,

Dankie vir jou terugvoer, Die geyser en stoof is in 'n groot oop vertrek en word onderhou deur geregistreerde gasspesialiste, dit is dus veilig. Ons is jammer indien die verblyf nie aan jou vereistes voldoen het nie.

Fagans
Marius M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Opknappings/skoonmmaak verg aandag.

Verblyf aanvaarbaar, alhoewel sekere aspekte soos diefwering voor vensters, veiligheidshek by voordeur, algemene instandhouding en netheid buite moet aandag kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndal M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndal M
Gesin met tieners

Dit was 'n aangename ervaring.

Ek was verras, want die plek het beter as op die foto's gelyk. Dis net alles is gas - dit het my gepla, maar dis my persoonlike keuse (bietjie bang vir gas). Maar baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Bly jy het dit geniet, Lyndal.

Fagans
Izelda S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda S
Saam met vriende

Super lekker.

Anna-Marie was baie behulpsaam en het mooi na ons gekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Baie dankie Izelda, dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Fagans
Gotlieb V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gotlieb V
Gesin met klein kinders

Lekker plekkie!

Gerieflike woonstelletjie. Die twee kamers is net bietjie beknop, maar vir ons wat meer buite was, was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis rustig en naby aan alles.

Die omgewing is rustig, naby aan die see en winkels. Alles wat jy kan doen in Struisbaai kan gedoen word in een dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Dankie Nadia.

Fagans
Rolf H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rolf H
Saam met vriende

Not again.

Not again, not worth it! The lady was friendly, even had milk on our arrival for our coffee in the fridge. But the rooms were not nicely furnished, the furniture was old and the sofa worn through. One does not feel very comfortable, although everything was clean. Nice bathroom. When arriving at the accommodation rubbish is awaiting you on the very uneven parking place. The chairs on the tiny stoep were dirty and the paint of the table splitting off. I will not recommend this accommodation to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

The black bags are put in a container on the pavement, about 10 -12 steps from the driveway, and not in the driveway. The municipality collects it on a Monday, the same day Rolf arrived for 1 night only. Unfortunately the municipality always collects it only late in the afternoon.



Fagans
Anette J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anette J

Plekkie ruim genoeg vir 4 persone en lekker sentraal geleë.

Baie lekker gebly, maar meublement bietjie verslete en plek kort aandag en opknapping. Die netheid van die plek was ook teleurstellend. Daar was maande laas behoorlik skoongemaak, ou stof en spinnerakke onder kombuiskaste en bo-op yskas ens. Eetgerei ook nie mooi skoon. Plekkie egter ruim genoeg en 'n mens voel nie vasgehok. Oor die algemeen 'n aangename verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Comfortable for what we paid for.

Every basic need was met.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Baie dankie, Andre!

Fagans
Heather B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather B

Baie netjies en professionele plek.

Dit was 'n aangename en wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Dankie vir mooi kommentaar!

Fagans
John H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly in 'n heel skaflike woonstel.

Skaflike verblyf. Dit sal baie help as die stort mure het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Die stort het nou 'n glas muur en deur, John! Ek moes eers wag vir noodsaaklike loodgieterwerk om gedoen te word. Dis nou alles klaar en reg en die plekkie is ook uitgeverf.

Fagans
Phillip J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip J
Saam met vriende

Skoon en goed geleë.

Dis lekker om by 'n plek te bly waar jy niks hoef saam te neem nie. Net jouself en jou klere. Parkeerplek mag 'n probleem word as al die eenhede gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Daar is 2 parkeerplekke per eenheid, meer as wat baie woonstelblokke in die stad het.

Fagans
Jacolien O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien O
Enkelreisiger

Die plek is baie netjies en die eienaar gasvry.

Dis nie 'n luukse plek vol nuuthede nie, maar als wat jy nodig het is daar, en dis netjies en skoon. Hulle gebruik 'n septiese tenk en die warmwatersilinder werk met gas. Dit voel half primitief vir mense wat aan die stad gewoond is, maar ons het geen probleme daarmee gehad nie en mens kom dit amper nie agter nie. Dis glad nie luuks nie, maar baie gerieflik, veilig en goeie waarde vir geld. Ons sal Fagans weer oorweeg as ons ooit weer in Struisbaai aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl S
Saam met vriende

Baie ontevrede oor die algehele toestand van die verblyf.

Die plek is vuil en onnet . Die eienaars en bestuur behoort meer aandag hieraan te skenk aangesien die eiendom nie kan meeding met ander plekke in dieselfde prysklas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thys S
Gesin met tieners

Wat ons verstaan het van die advertensie van Fagans is dat dit 'n woonstel is met 'n groot tuin. Dit is egter 'n dubbelverdiepinghuis wat omskep is in woonstelle.

Ek sal Fagans nie aanbeveel nie omdat die eienaar sonder ons toestemming in die eenheid ingegaan het toe ons nie daar was nie om blykbaar van haar skoonmaakmiddels te gaan haal wat sy daar vergeet het. Die stort kan ook nie regtig gebruik word nie omdat dit nie toe is nie en die hele badkamervloer dus nat word as jy stort. Omdat die huis ook basies in drie woonstelle opgedeel is, is daar nie altyd genoegsame parkering nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fagans se terugvoer

Die huurder was ni telefonues veskikbaar ni en ons het d skooonmaakmuddels dringend nidig gehad. Ek het hom daarvan gesê. Ek kon stilgebly het en hy soy nie eers geweet het nie. Nijs us ve4stwur nie. Daar is 2 oakkeerplekke per eenheid en dit is later beter afgebaken. Die stort het ook niu glasmure rondom.

Fagans
Abdulhamid B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abdulhamid B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vars lug, naby see, goeie wegbreek, veilige verblyf!

Lekker uitgerus! Ideale plek vir 'n gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reginald B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik

Ek reageer graag op die huurder se versoek dat ons haar vooraf moes gebel het voor ons aankoms omdat sy op Bredaasdorp bly.Nerens in ons vooraf relings is daar sulke melding gemaak nie.Volgens haar was ons gelukkig om haar daar te kry voor haar vertrek.Ons het omtrent 14.00 gearriveer so ons sou verwag dat iemand op die perseel sal wees om sleutel en die nodige inligting aan ons te verskaf.Tenspyt van dit was ons verblyf baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruben O - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sonder enige voorvalle.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny L - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed met vriendelike dame!

Dis 'n mooi plekke waarin ons lekker gebly het. Dit was perfek vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 254
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 254
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 254
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Straat, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp6cDCYiUKnY0xa5YTj5hGelrgojbsYyPnNP6ECe8sNjUWlxWkD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 254 per nag, vir 6 mense 41 5 1 4 10 Protea Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801646690698 20.048772096634
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem