Johannesburg SSB Akkommodasie by Faircity Mapungubwe Hotel | LekkeSlaap
+19

Faircity Mapungubwe Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 188 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshallstraat 50 - 54, Marshalltown, Johannesburg, 2107 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 770 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Faircity Mapungubwe Hotel bied selfsorgfasiliteite in die hartjie van Johannesburg se sakedistrik. Dit is gerieflik geleë tussen Marshal- Anderson- en Ferreirastraat, naby van Suid-Afrika se vernaamste maatskappye.

Hierdie rustige toevlugsoord is sjiek gemeubileer en is perfek vir sakelui en reisigers wat wil ontspan na 'n lang dag. Al die woonstelle het koningingrootte-beddens of enkelbeddens, van die kamers het plek vir ekstra enkelbeddens, daar is selfsorg-geriewe in die oopplan-kombuise, die aparte badkamers het baddens en storte, daar is sitkamers, 13 DStv-kanale, DVD-spelers, lugversorging en oopplan-sitkamers.

Ontvangs is 24/7 oop en ons kan motorhuur, toere en uitstappies vir jou reël. Gratis WiFi is beskikbaar asook 'n pendeldiens in die stad. Gaan sit gerus aan by Twist Restaurant vir puik ontbyt, middagetes en aandetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marshallstraat 50 - 54, Marshalltown, Johannesburg, 2107 , Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 770
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 770
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 188 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marshallstraat 50 - 54, Marshalltown, Johannesburg, 2107 , Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMjYzNTM2LTJkNjItNDhiNi05NDVhLWIyYzhlMWQ5NDk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 770  per nag (vir 2 persone) 50 – 54 Marshall Street Marshalltown 2107 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.208421022843 28.037287741899
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za