Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Faircity Quatermain Hotel

Hotel
Standaard Kamer
Vanaf
Vanaf R1 899
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gerieflike standaardkamer is elegant ingerig. Daar is 'n luukse, aparte badkamer met 'n instapstort, bad en verhitte handdoekrelings. Elke standaardkamer het 'n kroegie, 'n aparte werkstasie, lugversorging, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elektroniese kluis, telefoon (direkte lyn), platskerm-TV met DStv Premium en USB-poorte, koordlose internet, komplimentêre bottel water, koffie- en teemaakgeriewe en koekies.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Groepsbesprekings:
Enige bespreking van 5 of meer kamers word as 'n groepbespreking beskou en is dus aan die volgende bepalings en voorwaardes onderhewig:
1. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word vir 'n 50% kansellasiefooi. Hierdie bedrag is gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
2. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word die bedrag gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
3. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 100% kansellasiefooi betaal vir elke nag wat bespreek is.
4. Groepbesprekings van 5 kamers of meer moet reeds 3 weke voor aankoms betaal word.

Belangrike kennisgewing: Let asb. daarop dat weens die gebou se beperkings, Faircity Quaterman Hotel ongelukkig nie oor die geriewe beskik om gestremde gaste te akkommodeer nie. Dit geld vir ons openbare areas én gastekamers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Kamer
Vanaf
Vanaf R2 199
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié gerieflike kamer is elegant ingerig. Daar is 'n luukse, aparte badkamer met 'n instapstort, bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het 'n kroegie, aparte werkstasie, lugversorging, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elektroniese kluis, telefoon (direkte lyn), platskerm-TV met DStv Premium en USB-poorte, koordlose internet, komplimentêre bottel water, luukse koffie- en teemaakgeriewe, beskuit en koekies. Dié kamer het 'n uitsig oor inheemse tuine en is in die nuwe deel van die hotel geleë. Daar is internasionale muurproppe, komplimentêre bottels stil- en mineraalwater en die kamers word saans mooi voorberei en pantoffels word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Groepsbesprekings:
Enige bespreking van 5 of meer kamers word as 'n groepbespreking beskou en is dus aan die volgende bepalings en voorwaardes onderhewig:
1. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word vir 'n 50% kansellasiefooi. Hierdie bedrag is gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
2. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word die bedrag gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
3. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 100% kansellasiefooi betaal vir elke nag wat bespreek is.
4. Groepbesprekings van 5 kamers of meer moet reeds 3 weke voor aankoms betaal word.

Belangrike kennisgewing: Let asb. daarop dat weens die gebou se beperkings, Faircity Quaterman Hotel ongelukkig nie oor die geriewe beskik om gestremde gaste te akkommodeer nie. Dit geld vir ons openbare areas én gastekamers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Kamer
Vanaf
Vanaf R2 399
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gerieflike kamer is elegant ingerig. Die ruim, aparte badkamer is toegerus met 'n instapstort, bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het 'n kroegie, aparte werkstasie, lugversorging, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elektroniese kluis, telefoon (direkte lyn), platskerm-TV met DStv Premium en USB-poorte, koordlose internet, komplimentêre bottel water, koffie- en teemaakgeriewe, koekies, beskuit en 'n Lavazza-koffiemasjien. Gaste word bederf met 'n vrugtemandjie en saans word die kamer netjies voorberei en japonne en pantoffels word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n veranda met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Groepsbesprekings:
Enige bespreking van 5 of meer kamers word as 'n groepbespreking beskou en is dus aan die volgende bepalings en voorwaardes onderhewig:
1. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word vir 'n 50% kansellasiefooi. Hierdie bedrag is gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
2. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word die bedrag gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
3. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 100% kansellasiefooi betaal vir elke nag wat bespreek is.
4. Groepbesprekings van 5 kamers of meer moet reeds 3 weke voor aankoms betaal word.

Belangrike kennisgewing: Let asb. daarop dat weens die gebou se beperkings, Faircity Quaterman Hotel ongelukkig nie oor die geriewe beskik om gestremde gaste te akkommodeer nie. Dit geld vir ons openbare areas én gastekamers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer
Vanaf
Vanaf R2 599
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié gerieflike, luukse kamer is elegant ingerig. Die ruim, aparte badkamer is toegerus met 'n instapstort, bad en verhitte handdoekrelings. Die kamer het 'n kroegie, aparte werkstasie, lugversorging, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elektroniese kluis, telefoon (direkte lyn), platskerm-TV met DStv Premium en USB-poorte, koordlose internet, komplimentêre bottel water, koffie- en teemaakgeriewe, koekies, beskuit en 'n Lavazza-koffiemasjien. Gaste word bederf met 'n vrugtemandjie en saans word die kamer netjies voorberei en japonne en pantoffels word voorsien. Hierdie kamer het ook 'n veranda met 'n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Groepsbesprekings:
Enige bespreking van 5 of meer kamers word as 'n groepbespreking beskou en is dus aan die volgende bepalings en voorwaardes onderhewig:
1. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word vir 'n 50% kansellasiefooi. Hierdie bedrag is gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
2. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word die bedrag gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
3. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 100% kansellasiefooi betaal vir elke nag wat bespreek is.
4. Groepbesprekings van 5 kamers of meer moet reeds 3 weke voor aankoms betaal word.

Belangrike kennisgewing: Let asb. daarop dat weens die gebou se beperkings, Faircity Quaterman Hotel ongelukkig nie oor die geriewe beskik om gestremde gaste te akkommodeer nie. Dit geld vir ons openbare areas én gastekamers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suite
Vanaf
Vanaf R3 299
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die elegante, stylvolle suite bied baie ruimte. Hierdie pragtige kamer het 'n aparte sitarea, gastebadkamer en 'n manjifieke balkon wat oor die wonderskone, lowerryke en inheemse tuine uitkyk. Die kamer het 'n kroegie, aparte werkstasie, lugversorging, ekstra-lengte koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, elektroniese kluis, telefoon (direkte lyn), platskerm-TV met DStv Premium en USB-poorte, koordlose internet, komplimentêre bottel water, koffie- en teemaakgeriewe, koekies, beskuit en 'n Lavazza-koffiemasjien. Hierdie meesterlike hoofslaapkamer het 'n ekstra, groot badkamer met 'n instapstort, lekker bad, luukse badgeriewe en verhitte handdoekrelings. Gaste word bederf met 'n vrugtemandjie en saans word die kamer netjies voorberei en japonne en pantoffels word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Groepsbesprekings:
Enige bespreking van 5 of meer kamers word as 'n groepbespreking beskou en is dus aan die volgende bepalings en voorwaardes onderhewig:
1. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 21 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word vir 'n 50% kansellasiefooi. Hierdie bedrag is gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
2. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 14 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal aanspreeklik gehou word die bedrag gelykstaande aan een nag se verblyf vir al die kamers wat gekanselleer is.
3. Groepbesprekings van 5 kamers of meer wat minder as 7 dae voor die inklokdatum gekanselleer word, sal 'n 100% kansellasiefooi betaal vir elke nag wat bespreek is.
4. Groepbesprekings van 5 kamers of meer moet reeds 3 weke voor aankoms betaal word.

Belangrike kennisgewing: Let asb. daarop dat weens die gebou se beperkings, Faircity Quaterman Hotel ongelukkig nie oor die geriewe beskik om gestremde gaste te akkommodeer nie. Dit geld vir ons openbare areas én gastekamers.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 899
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 208 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Road South 60, Morningside, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMTQyZWYxLTA1YzctNDQ0OC1hOWMxLWFjNTY2MzkyMTMxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 899 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 60 West Road South Morningside 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.08447 28.05743