Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairlight Beach House

B&B
Dubbel: Kevin-kamer
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, gerieflike kamer kyk uit oor die swembad-area en daar is 'n gedeeltelike uitsig van die privaat balkon af. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Roxanne-kamer
Vanaf
Vanaf R2 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied toegang tot die voorste dek met panoramiese uitsigte oor die see. Daar is 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Candace-kamer
Vanaf
Vanaf R2 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim, privaat kamer bied gedeeltelike see-uitsigte van die patio af. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luuks: Colin Kamer
Vanaf
Vanaf R2 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is een ry van die dek af en bied see-uitsigte van die privaat balkon af. Daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging, en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse David-kamer
Vanaf
Vanaf R2 325
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het asemrowende see-uitsigte, 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n volledige en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en komplimentêre WiFi in. Hierdie kamer kan ook skakel met die Peter-kamer om 'n gesinseenheid te vorm.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-suite: Louise-kamer
Vanaf
Vanaf R2 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied volledige see-uitsigte, 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die volledige badkamer het 'n bad, 'n stort, en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, lugversorging en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Woonstel: Coral Sands
Vanaf
Vanaf R2 975
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié aparte woonstel is oorkant Fairlight Beach House, maar bied ook toegang tot die hoofhuis. Die woonstel is ideaal vir 'n selfsorg-wegbreek en beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-leefarea en 'n dek met see-uitsigte. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers, 'n TV met DStv, en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is vir kinders onder die ouderdom van 2 beskikbaar.
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 betaal 50% van die glyskaaltarief.
Let asb. op:
- Laat weet ons asb. hoe laat jy gaan inklok as jy nog nie het nie.
- As jy nie voor 18:00 kan inklok nie, reël asb. om laat in te klok.
- 'n Fooi van R250 word gehef op inklok na 18:00 sonder vooraf reëlings.
- Al die kamers het koninggrootte-beddens, tensy anders genoem. Laat weet asb. as 'n koninggrootte-bed in 2 enkelbeddens omskep moet word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 020
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaret Bacon-laan 1, H/v South Beach-weg, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb69a34855610face42fa65328a56613bdb00a8433ec31f4f5f5ec5e4fcba85909e53b4b53b1c30b55b7217795575a0bcca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 020 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 1 Margaret Bacon Avenue cnr South Beach Road 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.675152331608 31.114976406097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem