Umhlanga Akkommodasie by Fairview Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+39
+39

Fairview Bed and Breakfast

  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewrylaan 5 , Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairview Bed and Breakfast is in Umhlanga se middedorp en bied gehalteverblyf wat minder as 1 km vanaf Umhlanga se hoofstrand is. Die instansie bied 'n swembad met 'n sonbaai-terras.

Verblyf word in verskeie gastekamers met lugversorging, privaat ingange en tuin-uitsigte gebied. Die kamers het parketvloere en moderne afwerkings. Elke kamer het 'n yskassie en 'n platskerm-TV. Elke en suite-badkamer het ook 'n haardroër.

Fairview Bed and Breakfast bied 'n kontinentale selfsorg-ontbyt soggens, asook 'n Engelse ontbyt wat in die eetarea bedien word. 'n Tradisionele Suid-Afrikaanse braai is ook beskikbaar.

Fairview Bed and Breakfast is 10 minute se ry vanaf Umhlanga Lagoon Natuurreservaat. Doendinge in die omgewing sluit dolfynkyk en gholf in. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Fairview Bed and Breakfast is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook naby Durban as gaste die stad wil verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Fairview Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fairviewrylaan 5 , Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairviewrylaan 5 , Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAildhMCCUgEOz4Jo4JR6FYewSZDJkpj1PegGd04cjYX6kg3QTRg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 5 Fairview Drive Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.7137079 31.0846003
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za