Monzi SH Akkommodasie by Fairview Cottages | LekkeSlaap
+15
+15

Fairview Cottages

  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview, Monzi, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Fairview Cottages bied gerieflike B&B-verblyf in 3 aparte kothuise in Monzi Golfing Estate, 'n veilige gholflandgoed net 20 km vanaf die vakansiedorpie genaamd St Lucia.

Ons het 3 kothuise met en suite-badkamers. Elke kothuis bied slaapplek vir 2 persone, is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Verder het elke kothuis 'n stoep waarop gaste kan ontspan en hulself verlustig in die vreedsame omgewing en 'n Kontinentale ontbyt.

Fairview Cottages is ideaal geleë vir besoekers wat daguitstappies na Cape Vidal Beach, St Lucia en Hluhluwe-Umfolozi Wildreservaat wil onderneem.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Fairview Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fairview, Monzi, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Fairview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview, Monzi, 3936, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ZjBiNTc0LTk4NmUtNGI4Zi05ZDFmLTJkYzk0Mzc5MzVjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Fairview Monzi 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -28.444463762644 32.307562977076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za