Milnerton Ridge Akkommodasie by Fairview Crescent | LekkeSlaap
+35
+35

Fairview Crescent

9 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview Crescent 12, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Fairview Crescent is in Milnerton Ridge en bied slaapplek vir 3 gaste in 'n grondvloer-eenheid. Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel woon.

Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle wat geskik is vir 6 gaste. Die woonstelle is Fairview Crescent Woonstel 1 en Fairview Crescent Woonstel 2.

Woonstel 1 het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort en bad. Indien dit vooraf gereël is, kan 'n ekstra enkelbed vir 'n derde persoon voorsien word. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eenheid bied toegang tot 'n binnehof en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Woonstel 2 is geskik vir 3 en het 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n sitarea, TV en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in.

Fairview Crescent is net 4 km vanaf die Milnerton Gholfklub, 6 km vanaf Century City en Canal Wlak, 8 km vanaf Bloubergstrand en 14 km van die V&A Waterfront af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.3 uit 5van 9 resensies vir Fairview Crescent
Netheid
3.4/5
Diens
3.1/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.9/5

Ligging

  • Fairview Crescent 12, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fairview Crescent het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fairview Crescent 12, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce39f9a0ba9ecb3ec28911d398621d872c3a94cb23e11586583bc15d66ca710f0c638af7e66c8a7ffc30f7d9854b9ed892f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 4 12 Fairview Crescent Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.85656 18.50462
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za