Fouriesburg Akkommodasie by Fairview Estates | LekkeSlaap
+37
+37

Fairview Estates

  • Vanaf R1 600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estate, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welkom by ons werkende plase naby Fouriesburg op die grens van die Vrystaat en Lesotho. Dié landgoed bestaan uit werkende plase wat Bonsmara-beeste produseer, mielies en bone plant. Daar word ook met interessante Alpakkas geboer. Die werkende plase bied asemrowende landskappe en die kans om werklik van die beskawing te ontsnap.

Fairview Estates bied jou vier verskillende akkommodasie-opsies: Twin Towers, De Rust Farm Cottage, The Damn Caravan en Opstal.

Al die kamers het elektriese komberse en olieverwarmers en silwerskoon wit perkallinne. De Rust Farm Cottage het 'n Dover-vuurherd. The Damn Caravan funksioneer egter slegs op gas en paraffienlampe, maar het 'n klein swart stofie vir verhitting. Beddens het warmwaterbottels. Twin Towers het ook 'n houtstofie in die sitkamer vir daardie koue winternagte. Opstal en Twin Towers het beide LED-TV's met Premium-DStv.

Al ons gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Dié swembad is 'n sementplaasdam, wat met fonteinwater volgemaak word. Dit is tussen die Twin Towers geleë. Daar is binnebande wat ekstra pret verseker.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Fairview Estates
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fairview Estate, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Fairview Estates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estate, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MmE5NGYxLTBkNmUtNGVjOC04ZjhhLTczZmFiMDNlZTY1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.558748929757 28.295371532286
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za