Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fairview Estates

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 92

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Fairview Estates
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacqueline V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Gesin met klein kinders

Heerlike familie vakansie!

Dit was so lekker verassing! Pragtige area en so goed ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Jacqueline. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer op die plaas.

Fairview Estates
Julie L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie L
Gesin met klein kinders

Peaceful, tranquil and very private.

Superb stay in a beautiful location! Would highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Thank you, Julie.

Fairview Estates
Jaco J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede sonder gelyke.

Pragtige verblyf. Dit is 'n ongelooflike voorreg om die mooi plaas te kan verken. Maak seker om kameras en verkykers saam te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Dankie Jaco, ons hoop ons sien julle sommer gou weer op die plaas.

Fairview Estates
Desire S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S
Gesin met klein kinders

Cosy stay.

Ons het 2 aande oorgeslaap in De Rust cottage. Die uitsig is beautiful. Al die kamers het 'n olieverwarmer en elektriese komberse op die beddens. Die cast iron kagel het die cottage lekker cosy en warm gemaak. Vat net genoeg hout. Kombuis het als in wat mens nodig het. Selfs 'n filterkoffie-masjien. Daars 'n skoonmaker wat elke dag kom skoonmaak. Perde, alpacas en beeste op die plaas. Daar is nie n winkel om die draai, as jy dalk iets vergeet het nie. So pak mooi. Daar is darem WiFi, want daar is nie selfoonsein nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hi daar Desire
Baie dankie vir jou moeite met die terugvoer, dit toekomstige gaste sal jou inligting handig vind.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Hannelie K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K
Saam met vriende

Dit was asemrowend mooi, sal beslis weer kom kuier.

Ons het 'n moeilike jaar gehad, die wegbreek was net wat ons nodig gehad het. Ek en my gesin sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir die gasvryheid, hulp met melk, dit was 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie Hannelie, sien julle een van die dae weer. So bly julle het dit geniet en waardeer.

Fairview Estates
Jonathan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan S
Gesin met klein kinders

Great.

Was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, hoop ons sien julle gou weer op die plaas

Fairview Estates
Pieter V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Lieflike wegbreekplek in die asemrowende Oos-Vrystaat.

Die Oos-Vrystaat bly maar een van my gunsteling plekke in Suid Afrika. En Fairview se Twin Towers maak dit nog lekkerder om daar te kuier. Hulle het twee ou silos in 'n drieslaapkamer eenheid omskep, en dit voel soos om in 'n vriend se huis te kuier. Dis werklik goed toegerus met alles wat jy nodig het, met interessante kunswerke, gemaklike meubels, en asemrowende uitsigte van elke vertrek. Heel bo is 'n onderdakse kuierarea, en as jy behoorlik wil vuurmaak en braai, is daar 'n bruggie wat uitloop na 'n lekker vuurmaakplek. Daar's nie selfoonsein nie, maar daar is wel sterk Wi-Fi. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, en dis sommer 'n plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie Pieter, dat jy die tyd geneem het om so 'n deeglike terugvoer te verskaf. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien jou gou weer op die plaas.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Melanie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Gesin met tieners

Baie rustig en ongelooflik mooi.

Ons het 'n rustige paar dae gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize J
Saam met vriende

'n Fantastiese, unieke verblyfervaring in die idilliese Oos-Vrystaat.

Die Twin Towers is regtig perfek vir 'n unieke Oos-Vrystaatse wegbreek. Die blyplek is met 'n fyn oog vir detail ingerig - van die lekker aweregse "pop art"-kunswerke tot die warmkomberse, alpakkawolkussings en stofie. Ons het glad nie koud geslaap nie, al het ons in die hartjie van die winter daar oorgebly. As jy 'n drawwer is, is daar boonop pragtige drafpaaie! Ons beveel dit beslis aan (tensy jy skrik vir trappe klim!). Dankie vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir die moeite met jou resensie, Elize. Ek is bly julle het dit geniet en hoop ons sien julle gou weer. Dit beteken vir my baie as 'n gas die tyd neem om sulke waardevolle inligting te deel.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Verner O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verner O
Saam met vriende

Baie baie lekker, mooi en skoon.

Die pad na die huis was 'n bietjie rof, maar slegs omdat dit gereën het, maar die verblyf, die view wat jy sien elke dag is net perfek, sal enige tyd weer gaan. Bietjie ver uit die dorpe uit so maak seker jy vat als wat jy gaan benodig en extra, want ons het sommer 'n extra aandjie gebly so mooi en lekker was dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Dankie Verner, vir die oulike resensie. Dit is lekker om so 'n informatiewe en positiewe resensie te kry. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Corlia.

Fairview Estates
Ethilda O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O
Gesin met klein kinders

Breathtaking views.

Very cosy, all the luxury you need, electric blankets, fire place, beautiful decorated inside. Most amazing views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Thank you Ethilda, for the beautiful review, glad you enjoyed it. Hope to see you return to the farm in the near future.

Fairview Estates
Tiaan D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met vriende

Absoluut 'n avontuurbestemming.

De Rust gastehuis is iets om te beleef. 'n Grondpad lei na 'n bietjie van 'n bergpad wat jou deur 'n grotmond stuur na die mees asemrowende huisie langs 'n bergreeks. Die huis is privaat en goed toegerus vir kuier en ontspan. Corlia is 'n fantastiese gasheer en was heeltyd beskikbaar. Ons sal beslis weer by Fairview gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie Tiaan, jy maak dit vir my die moeite werd om voort te gaan in die bedryf. Ek waardeer jou positiewe kommentaar. Hoop ons sien julle gou weer.

Fairview Estates
Debby D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby D
Gesin met tieners

Dit was nog mooier as die foto's

Die huis bied alles en nog meer vir 'n gesin van 4. Alles was skoon en mooi. Die huis is in 'n ongelooflike mooi deel geleë. Die huis laat mens welkom voel. Clarens is betreklik naby as jy lus is vir baie inkopies en uiteet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a gem!

The twin towers is quirky and fun! It's so lovely to see the thought that went into all the details and accommodation. It's really something unique and different. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great worthwhile and unique experience.

If you enjoy the outdoors and something unique, the Twin Towers is the place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Dankie Martie.

Fairview Estates
Tony K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony K
Saam met vriende

De Rust Farm Cottage is a wonderful retreat.

We stayed at De Rust Farm Cottage which is away from the rest of the farm and nicely secluded. The Cottage itself is very well equipped and has an internal fireplace for wintery evenings. Can highly recommend. Just a note that the cottage itself does not have cell phone signal, one needs to walk a little and one does need a car with a bit of ground clearance to get there (bakkie, SUV, we were in a Hyundai Venue), a low sedan won't work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Thank you for the lovely review Tony.

Fairview Estates
Suzette W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Ons is betower met die pragtige omgewing en kon ontspan, rus, lag en kuier.

Al het die area meer reën gehad as gewoonlik (sedert 1958) en ons meestal binnenshuis was, het die huis hom geleen tot familie-samesyn en die natuur om ons kon gesien en ervaar word. Ons was 'n groot groep en het beide die Twin Towers en De Rust bespreek, ek sal dit geensins aanbeveel nie aangesien die afstand en terrein tussen die 2 dit onprakties maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hi daar Suzette
Baie dankie vir jou mooi review. Dink as die son sou skyn sou die afstand nie 'n probleem gewees het nie, want dit is eintlik net 4km. Dankie vir jou hulp weereens met die alpaca. Dit reen nog al die pad hier op die plaas. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Desire S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire S
Gesin met klein kinders

Adventure!

Fairview Estates is nie glitz en glamour nie - as jy wil fancy wees, bespreek by ’n hotel. As jou siel rus kort, pak jou tasse en reis na Fairview Estate. Maak seker jy pak alles en skakel vir ’n paar dae af waar niemand jou sal pla nie - behalwe die Alpacapella groepie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hi daar Desire
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet. Watter areas het jy gevoel was nie skoon genoeg nie. Ek hoor graag van jou. Hoop om julle weer te ontvang by Fairview Estates.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

No words.

The road is not for cars. I had a flat tyre on the dirt road towards the venue. We only slept at the venue for one night of the 3 as we could not travel back an forth on the road. When I told the owner I could not stay there due to the road she simply stated that she did not think the road was bad at all. I am telling you now that the road is not suitable for cars, SUVs or bakkies, for sure but not cars. It took me 1h40min to travel back to the main road the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hi there
I am sorry that you had this experience. I have never had any other guests complaining about the road, unless you drive a sports car. The road was recently graded so maybe there were some sharp loose stones due to the grading.
Regards,
Corlia

Fairview Estates
Marius K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K

Breathtaking views! Stunning stunning.

We stayed in Twin Towers. The views are really beyond beautiful. We loved every minute of The Towers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hi there Matilda,
Thank you for the review, much appreciated. I would also like to thank you for all the suggestions that you left on my phone-will definitely look into them.
Regards,
Corlia

Fairview Estates
Lilly D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly D
Saam met vriende

Absolutely beautiful.

Wow! What a wonderful and beautiful place. We loved our stay at Fairview. Helpful and friendly service, breathtaking views, fully equipped house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Thank you Lilly for the nice review, hoping to accommodate you in the near future.

Fairview Estates
Annette S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette S
Gesin met tieners

Fantastiese wegbreeknaweek op baie mooi en stil ligging met baie gerieflike akkommodasie.

Ons het baie lekker gekuier en gerus op dié mooi plaas tussen tipiese Oos-Vrystaat sandsteen gebergtes. Ons het baie lekker bergfiets gery ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Annette,
Baie dankie vir jou mooi review. Ek hoop julle sal weer kom kuier op die plaas.
Heerlike dag vir jou.
Groete,
Corlia

Fairview Estates
Schalk K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ultimate rest and escape from the busy world we live in.

Made so many unforgettable memories in my two night stay at Fairview Estates that I wish I had stayed longer. There is no better place to escape the noisy and fast paced world. Was the perfect boost of relaxation and happiness to get me through the rest of the year. Thank you to all at Fairview Estates for the breathtaking experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Thank you, Schalk, for this beautiful review. We hope to host you again real soon. Only a pleasure to share our farm with guests.

Fairview Estates
Magda A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Magda A

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Dankie ek is bly jy het lekker gebly.

Fairview Estates
Ronel L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel L
Gesin met tieners

Wonderlike ervaring.

'n Wonderlike ervaring. Baie netjies en skoon met ‘n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verwysing, ons hoop om julle weer op die plaas te ontvang.

Fairview Estates
Margeux H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margeux H
Saam met vriende

Jy vind dadelik rustigheid as jy daar aankom.

Dit is my tweede keer by DeRust en het dit net nog meer geniet as die vorige keer. Jy het ‘n 4x4-motor nodig om daar uit te kom. Hulle het lekker groot sagte handdoeke, goeie kwaliteit linen en warm komberse vir ‘n goeie nagrus. Die kombuis het alles wat jy nodig het. Ons is lief vir stap, en het lekker dam toe gestap in die oggend voor ontbyt en die ongelooflike sonsopkoms geniet. Ons sal weer en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Goeiedag Margeux,

Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg en hoop julle gaan oor en oor die plaas besoek.
Ons poog om konstant verbeteringe aan te bring om julle verblyf meer en meer uniek en spesiaal te maak.
Lekker week vir julle.

Groete
Corlia

Fairview Estates
Kobus J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

#ALPACAMYBAGSAGAIN#TO#TWINTOWERS#MALCOOL!

Ons het 'n lekker stil, maar tog "nice" wegbreekplek gesoek om ons anniversary to vier! Wat 'n lekker surprise was dit nie om in só 'n unieke, wel toegeruste, silwerskoon, smaakvolle plek in te boek nie. Dit was eerlik een van die beste plekke waar ek nog gebly het, so uniek met 'n ongelooflike mooi uitsig! Weer was die Saterdag nie great nie, maar Clarens en Fouriesburg is 'n klipgooi weg met 'n mooi pad om te ry! Corlia — wenresep, ek hoop die "Twin Towers" loop oor van bookings, dit was nou rerig 'n lekker naweek! Die swembad agter met sy view is iets om te beleef, son het ons lekker verbrand die Sondag! Mense, besoek die plek, dis ongelooflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Kobus
Ek love you titel, dis so nice. Baie dankie vir die pragtige review. Ek hoop ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Corlia

Fairview Estates
Alan M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Gesin met tieners

Awesome!

Verblyf was uitstekend en silwerskoon. Ons gesin het dit werklik geniet. Sal definitief aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir hierdie mooi terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Fairview Estates
Madelie G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie G
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Fantastiese plek vir 'n naweek weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die natuur, die mense, die huisie alles was sielsverrykend!

De Rust is 'n plekkie waar mens jou beker weer kan volmaak. Die omgewing is asemrowend mooi. Die huisie was fantasties luuks en toegerus met alles waaraan mens moontlik kan dink. Die skoonmakertjie was 'n pragtige mensie wat haar werk met soveel respek en toewyding doen. Ons was so bevoorreg om daar te kon kuier. Volgende keer bring ons die kinders saam, hulle is al wat gekort het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie Cecilia vir hierdie mooi woorde, ek waardeer dit opreg. Ek sal vir Elizabeth se julle het van haar gehou. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Fairview Estates
Karin E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E
Gesin met tieners

Was 'n lekker avontuur gewees.

Twin Towers was 'n belewenis. Het lekker gekuier jammer dit was so kort. Alles is mooi netjies en skoon. Ons het lekker op die plaas rond gery en 'n verfrissende swem in die plaasdam gehad. Die uitsig uit elke venster is asemrowend mooi. Ons het in die donker daar aan gekom, die grondpad loop dood in Fairview Estates. Daar is amper geen selfoon opvangs, wat 'n bonus. Baie dankie sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Beste Karin,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang op die plaas. Moet sê, julle was dapper om te swem, lekker!

Groete,
Corlia

Fairview Estates
Annelie N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie N
Gesin met tieners

Heerlik ontspanne!

Het heerlik gekuier. Sou waardevol gewees het om te weet dat 'n mens eintlik maar als i.t.v. kosvoorrade moes saamvat, aangesien die 25 km lange grondpad terug na die grootpad, ongeveer 'n uur geneem het om te voltooi. Dink ook die skoonmaakdiens moet ingesluit wees in die totale pakket. Om ekstra te betaal as jy reeds R1750/nag betaal... Die fasiliteite is in 'n uitstekende toestand. Pragtige oudhede, heerlike groot sagte handdoeke, vars beddegoed. Kan sien daar is glad nie afgeskeep nie. Selfs die kombuisgoed, borde, bekers ens. is goeie kwaliteit en daar is 'n lekker groot yskas. Swak selfoonontvangs was 'n heerlike bonus! Fairview gaan ons beslis weer sien, maar ons voorbereiding sal egter bietjie anders wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Annelie
Baie dankie vir die terugvoer , ek waardeer dit baie. Sal kyk hoe die inligting voorkom op TravelGround se website en vir hulle vra om dit duidelik te maak. Die plaaswerkers se vrouens bly op die plaas en verdien geen geld behalwe as hulle vir die gaste skoonmaak. Dit is eintlik 'n projek om hulle ook 'n kans te gun om 'n geldjie te verdien. Skoonmaakdienste is opsioneel. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Nadine P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Die huis was so goed toegerus, alles was netjies en skoon!

Dit was 'n heerlike naweek! Sal beslis Fairview Estates aanbeveel. Die huis was so goed toegerus, alles was netjies en skoon! Die natuurskoon was asemrowend, sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald V
Enkelreisiger

Asemrowende mooi ligging en baie mooi en gerieflike verblyf.

Fouriesburg-area is baie mooi en ook 'n goeie oornagplek as u Katse-dam wil besoek. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel wat vir 'n naweek wil wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, ek hoop ons sien jou sommer gou weer op die plaas.

Fairview Estates
Martie C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, uniek en baie ontspanne.

Was 'n heerlike ervaring. Die verblyf was uniek en iets heeltemal anders. Pragtige omgewing, netjies en skoon en definitief iets wat ek weer sal doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Martie
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop om julle gou weer terug te hê op die plaas.
Lekker dag.
Groete
Corlia

Fairview Estates
Jan Harm E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Harm E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en ontspannend!

Die "Twin Towers" sorg vir 'n unieke verblyf-ervaring. Baie goed ingerig en 'n uitsig uit elke vertrek. Ons sal vir seker terugkeer, veral met 'n groter groep vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie Jan Harm vir die mooi terugvoer, bly julle het dit geniet. Ons ontvang julle graag weer.

Fairview Estates
Janette K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janette K
Gesin met klein kinders

Dit was die heerlikste, mooiste plek om net terug te keer na die basiese en te herlaai.

Wow, wat 'n wonderlike ervaring. Ons het dit verskriklik geniet in die pragtige plaashuis, en alles wat jy nodig het was tot jou beskikking. Onthou om al julle kruideniersware te gaan koop voordat julle na die huis toe gaan, want ek verseker jou jy gaan nie heen en weer wil ry nie. Dis 'n lang ent grondpad, maar sodra jy daar is, is dit als die moeite werd. Die perde het vir ons in die huis kom kuier en was mak genoeg om aan te vat. Dit was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Janette
Baie dankie vir die mooi terugvoering, sal jul graag weer ontvang - die perde is werklik mal oor die bederf van die gaste.
Ons het baie goeie reën gehad ; so ek glo die wêreld gaan nou mooi word.
Lekker dag verder
Groete Corlia

Fairview Estates
Thwanette S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thwanette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verblyf en asemrowende mooi omgewing.

Die "Damn Caravan" was bo ons verwagtinge luuks, al het ons die mooi foto's gesien op die webtuiste. Ons het lekker ontspan en die natuur geniet. Rosalina en James het ons tuis laat voel en elke dag ons besoek en gevra of ons iets nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Thwanette
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Ons poog konstant om terug te ploeg in ons plekke in en die nuwe motorafdak is amper klaar. Lekker dag verder

Fairview Estates
Chantelle D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegbreek.

Wonderlik! Ons het ongelooflik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Chantelle. Hoop ons sien julle gou weer.

Fairview Estates
Renalda S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renalda S
Saam met vriende

Hemels!

Ongelooflike plek! Ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel wat sielsrus nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Renalda,
Baie dankie vir al die mooi komplimente. Hoop om julle gou weer te akkommodeer op die plaas.
Vir ons 'n voorreg om ons stukkie hemel met ander te deel.

Groete,
Corlia

Fairview Estates
Mariska V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V
Gesin met klein kinders

Fairview Estates was soveel meer as waarvoor ons gehoop het!

De Rust Gasteplaas waar ons tuisgegaan het, was regtig soos ons eie stukkie "Hemel" vir die 10 dae daar. Sal dit sterk aanbeveel vir diegene wat wil afskakel van die daaglikse gejaag. Ons het as gesin weer nuwe waardering en liefde vir mekaar asook vir ons skepping!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fairview Estates se terugvoer

Hallo Mariska,
So bly julle het dit geniet en baie dankie vir al die mooi woorde.
Sal 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom op die plaas.

Groete,
Corlia

Fairview Estates
Yolanda M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Heerlik geslaap op die plaas, ongelooflik netjies, lekker 4 X 4 roetes gery.

Die kombuis werk wonderlik vir 'n groot groep mense en daar is genoeg slaapplek vir almal gewees. Heerlike stoep waar ons ure lank gesit en braai het en die vlamme en natuurskoon bewonder het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairview Estates, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b51acca11b8b5932d8c1c0421bbfcfb3f5b2238cecec5ad2aeaf604a279c316dd6f46c0312f28c22ef874574e0ec5f3deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Fairview Estates Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.558748929757 28.295371532286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem