8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Farm Driefontein, Belfast, 1100, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Fairview Trout Farm- Paddoks is 'n bekoorlike selfsorg-plaashuis op 'n werkende forelplaas in Driefontein, 'n klein dorp in Belfast, Mpumalanga.
Hierdie plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die ander badkamer het 'n stort en toilet.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het rusbanke, 'n platskerm-TV en 'n etenstafel geskik vir 8.
Buite is daar 'n braai-area en veilige parkeerplek. Gaste kan forel en baars by die rivier vang, voetslaan of in die natuur ontspan. Die Slag van Berg en Dal-monument is 10,3 km vanaf die verblyf en Bermani-voetslaanroetes is 27,8 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mathilda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm Driefontein, Belfast, 1100, Mpumalanga
- Gaste dink Fairview Trout Farm- Paddoks het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Driefontein, Belfast, 1100, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang