Fairway Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fairway Guest House is 'n ruim gastehuis met 'n uitsig oor Beachwood Gholfbaan in Durban-Noord. Dié lieflike gastehuis is puik geleë en bied pragtige see-uitsigte en maklike toegang tot die omliggende besienswaardighede.

Ons het 7 stylvolle suites en 'n kothuis met 'n uitsig oor die tuin. Elke suite is stylvol versier en het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike ontbyt kan soggens op die patio met sy luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan, Durban se stadsprofiel, en die gholfbaan genuttig word. Die gemeenskaplike woonkamer lei na 'n bedekte buitesitkamer en eetarea langs die swembad en die verhewe dek het 'n asemrowende uitsig.

Fairway Guest House is sowat 1 km vanaf Virginia Lughawe en 23 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Plaaslike besienswaardighede sluit die Goue Myl Strande, Durban se IKS, sportstadions, uShaka Marine World, en talle winkelsentrums en gholfbane in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fairway Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 776 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false