LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairway Guest House | LekkeSlaap
+22

Fairway Guest House

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Fairway Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Liezl M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Gesin met klein kinders

Awesome verblyf en wonderlike gasvryheid.

Fairway is regtig die moeite werd om heen te gaan. Sal definitief weer daar gan bly. Ontbyt was elke oggend vars en so lekker. Chris was beslis die een wat ons weer sal laat teruggaan soontoe. Sonder hom sal die plek nie dieselfde wees nie! Baie dankie vir jou gasvryheid Chris! Niks was te veel moeite vir jou nie!

Vanaf R1 776
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 776
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 776
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway 118, Durban-Noord, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNWQ1ZDViLTZkNTktNDRjZS1iMTZmLWRiYTRjNjUxNDYwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 776  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 118 Fairway Durban North 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.779974983982 31.050497775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!