LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fairways Guest House | LekkeSlaap
+3

Fairways Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Fairways Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Erika V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies, goed geleë. Alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Wat van beter gehaltekoffie in die kamer en dalk meer? En die sjokoladetjie was regtig oud en onsmaaklik.

Fairways Guest House's terugvoer

Good evening Erika

Thank you for your review.
It was a pleasure accommodating such friendly guest.

The chocolates were actually newly bought and the expiring date is only late next year, I do apologize for that. I have opened 8 but all was fine. If you told us the same day I would have taken it up with the supplier.
The coffee we put in our rooms is standard Ricoffy and Nescafe. Please do ask next time for more coffee if needed, we will gladly add more. Or we can offer you percolated coffee if you rather prefer that.
We will always do our best to keep our guest happy at all times.

Thank you again for staying with us.
Keep well.
Warm regards,
Fairways

Fairways Guest House
Liesbet P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesbet P
Gesin met tieners

Goed!

Brenda, die eienares, is baie gasvry en hulpvaardig. Die enigste aanbeveling is lugversorging vir die boonste vertrek. Dit was baie bedompig warm. 'n Baie lekker ontbyt!

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23cb4353ff0863fea63cfbdf036252880785d9996f5bc589574a167b9deee3bbd78d9247496d94e1c41e5f412b063affa6ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 22 Channer Street Levyvale 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.744832839291 25.410740077459
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!