Fairways Guest House
2 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorgwoonstelle
- Selfsorg.
Huisreëls
Etes (ontbyt- en middagetepakkies) kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dag- of nagbesoekers word nie toegelaat nie. Ongemagtigde persone is streng verbode, die perseel is slegs vir betaalde gaste.
Slegs gaste wie se name op die faktuur verskyn, word op die perseel van die gastehuis toegelaat. Enige ongemagtigde persone wat nie oorspronklik bespreek het en betaal het nie, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat sonder enige verdere verduideliking.
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Channerstraat 22, Levyvale, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18