Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FAK Udolpho Rivierplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 77 resensies vir FAK Udolpho Rivierplaas
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Natasha R

Bitter onaangenaam.

Nee glad nie. Terk Ferreira huis was baie vuil en vervalle met aankoms. Die opsigter vol verskonings sy seun was wel bietjie meer behulpsaam. Ek het met my een been regdeur die houtdek geval en seergekry. Hulle het daarna baie gedeeltes van die stoep vervang soos die hout gedoen is en die plek uitmekaar van. Die visvang was net so onplesierig. Daar is beslis nie genoeg spasie vir 7 mense om vis te vang nie. Ons kom slegs 2 mense op 'n slag visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilrie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilrie D
Gesin met tieners

Rus en vrede in die platteland.

Die rustigheid van die oord en die vriendelikheid van die personeel maak die wegbreek die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Het dit geniet, sal weer daar gaan kuier. Baie rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing tranquil, peaceful venue.

It was an amazing venue on the river. Very good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

FAK Udolpho Rivierplaas se terugvoer

Thank you Keith, glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.
Regards
Corné

FAK Udolpho Rivierplaas
Lana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V
Enkelreisiger

As mens wil rus, water sien en voëls hoor, is dit perfek.

Heerlik, rustig, stil in die natuur. Plaasatmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonette S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette S
Gesin met tieners

Rustig.

Baie rustig, geen geraas. Ons het 'n paar foute in ons huisie gekry, maar dit aan die bestuur bekend gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Monique M
Gesin met tieners

Nice place but terrible service and needs a lot of maintenance.

We specifically chose a place where our kids could swim. We were there for 5 days and the kids could not swim the entire time. The pool was dirty and no one really seemed interested in our concerns. They told us the water was safe to swim in but it looked like a lake. One of the guests even found a water scorpion and removed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis F
Gesin met klein kinders

Heerlik, Bernie's en uitstekende waarde vir geld.

Ons het in die hoofterein se chalets gebly. Dit was baie lekker, pure plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matilda O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Matilda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor T
Saam met vriende

A wonderful getaway destination!

We stayed at the Sally Williams Oewerhuis and it was wonderful. Comfortable with everything one could need; a home away from home. The only criticism I have is that the fridge, although nice and big, does not get very cold. Perhaps it needs to be regassed, and there was only one roll of toilet paper in each bathroom with no spares to be found. Other than that, it is a wonderful place to get away and enjoy some peace next to the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Besigheidsreis

Peaceful.

Very accommodating for late arrivals. And appreciated not having to check in at reception first.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S
Saam met vriende

Ons het alles saam gery maar niks was nodig nie, die huisies was ten volle toegerus.

Dit was absoluut fantasties! Ons het die rustigheid gekry wat ons wou hê. Die diens was uit die boonste rakke, ons het probleme met die yskas gehad en dit was binne 5 minute uitgesorteer. Ons het 'n paar goedjies daar vergeet en hulle het dit vir ons veilig gehou. Daar is nie 'n lekker sein of WiFi nie, maar dit het ook glad nie gepla nie. Dit was lekker om vir 'n naweek afgesny te wees van die allerdaagse gejaag. Baie dankie Udolpho.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Kon net rus, en die kinders het lekker gespeel en geswem.

Kinders kon speel, kleilat gooi, kettieskiet, padloop speel, swem en net kinders wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V
Gesin met klein kinders

Die diens is puik. Die mense is behulpsaam, behalwe daar was nie lugversorging nie. Die DSTV het ook nie gewerk nie, maar hulle het probeer.

Sal weer van hul dienste gebruik maak in die winter, maar in die somer is dit te warm as hulle nie lugversorging het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L
Saam met vriende

Netjies en rustig.

Het 'n rustige naweek saam met vriende gehad. Alles is in die huis wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Latonia H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latonia H
Saam met vriende

Amazing stay at Sally Williams Guesthouse, Udolpho Rivierplaas House.

The Sally Williams Guesthouse, Udolpho Rivierplaas, is highly recommended to family and friends. We had an amazing stay, and the view from the guesthouse was breathtaking. It is perfect for a weekend getaway.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philna V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philna V

Heerlike uitspan, met die gekabbel van die rivier en natuurlewe.

Ek en my man, ma van 89 en haar hulpgewer het 'n paar dae kom uitspan vanaf Musina by die Vaalrivier. Die mini-vakansie het ook gepaard gegaan met kuier met ons dogter en kleinkinders. Ons het in die Sally Williams huis gebly. Die kinders kon speel, terwyl die grootmense gemaklik kon braai en kuier. Mamma was gemaklik omdat daar nie trappies was waarmee sy moes sukkel nie. Kombuis en spens goed toegerus. Kamers lekker groot en storte maklik toeganklik. Sal definitief weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanshialeigh L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanshialeigh L
Saam met vriende

Was fantasties.

Ons het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle W
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik en so gerieflik.

Die plek was baie mooi, alles skoon, dit het gevoel soos huis.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet S
Gesin met klein kinders

Baie mooi huis en area.

Huis is baie goed ingerig en het alles gegee soos geadverteer en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil.

Peaceful and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Ons het in Nalekoker gebly en die eenheid het alles wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Baie rustig om so naby die rivier te wees. Het klaar die plekkie aanbeveel vir vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, swak fasiliteite.

Ons het tuisgegaan in Nalekoker nr. 1. Die gordyn het 'n skeur gehad. Daar was geen klerekas of haak of reling of enige fasiliteit waaraan klere opgehang kon word nie. Daar was ook geen rak of kas waarin klere gepak kon word nie. Daar was geen neersitplek (tafel) vir 'n tas of enige los items nie. Ons moes van die vloer af werk! Die stort het 'n plastiekgordyn en die stortvloer was nie behoorlik skoongemaak nie - ou vullis in die hoeke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in die natuur.

Weggesteekte juweel op die wal van die Vaalrivier. Baie rustig in die natuur. Ouwêreldse sjarme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Enkelreisiger

Very good indeed.

Warm welcome on arrival. Jane explained in detail and is available for all queries and assistance. Swimming pool is nice and clean. Affordability in terms of price is very good. Will recommend it to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon P
Gesin met tieners

Very welcoming and friendly hosts.

Beautiful place to stay. Nice a spacious too. Fishing is good. Really value for money. We enjoyed it! The only thing is that it definitely needs fans for the heat and mosquitos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Z

Rustige plaaskuier.

Baie lekker gekuier, beslis aan te beveel, veral as jy 'n groot groep is. Die huis het alles en meer gehad wat ons benodig. Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig by die water soos ons wou gehad het.

Rustig, stil en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula Oelofse O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paula Oelofse O
Saam met vriende

Rustig.

Baie mooi plek, maar hul sal beslis moet kyk dat hul die plek meer gereeld ge-fumigate word, daar is ongelooflik baie spinnekoppe. Ek en my vriendin moes albei die Maandag dokter toe gegaan het as gevolg van bytmerke in ons gesigte en nek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leeanne M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leeanne M
Saam met vriende

Rustig.

Plek is baie rustig. Het die uitsig op die rivier geniet. Stort buite was nie die beste nie sou dit in die huis verkies het. Plek het definitief bietjie werk noodig. Sal definitief weer FAK Upolpho kies, dalk net 'n ander huis volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardine K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K

Rustige, waarde-vir-geld wegbreek op die Vaalrivier.

Die Mooifontein-huis is ruim en goed geleë reg op die rivier, met 'n baie gerieflike lapa sodat ons steeds kon braai wanneer dit reën. Udolpho het uit hulle pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen en probleempies aan te spreek. Die huis het 'n paar klein onderhoudsbehoeftes maar niks wat ons verblyf ernstig beïnvloed het nie. Ons het dit aangemeld en glo dit sal aangespreek word. FAK Udolpho bied waarde vir geld teen 'n redelike prys vir wat mens kry. Bestuur was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane E

Dis gerieflik, eenhede is baie naby die water en mens kan ook visvang.

Dit is 3 eenhede met elk hul eie badkamers, baie gerieflik en privaat. Kinders geniet die swembad en die plaas is baie naby aan Parys. Die wooneenheid het alles in wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce K
Gesin met klein kinders

Iyoooh we enjoyed everything over that weekend away. It was great! if i had to do it. i will do it again and again.

We really loved that place. We really enjoyed with our children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Ons het dit baie geniet!

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles was netjies en skoon. Ons het veral die uitsig oor die rivier geniet en ons besoek aan Parys was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en het dit geniet net om niks te doen nie.

Rustige atmosfeer, dit het my vrou gevang - te rustig na haar sin. En het dit geniet net om niks te doen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandrey H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chandrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

There are just a few small things that needs to be fixed at Nalekoker 2.

The light was not working and the light in the kitchen is difficult to turn off. Water in the shower is not draining. Lamp next to bed is also not working. Towels and sheets need to be replaced at least once a week. Also feel that the staff can just come and check on you once a week. Oh yes, and the WiFi issue - that is a problem! Need to sort that out. Some people will not even visit because of that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Poppie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Poppie P

Baie rustig en lekker.

Almal is baie vriendelik en behulpsaam daar en die plek was mooi skoon. Lekker rustig en glad nie enige geraas nie, so kan lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Alles wat jy nodig het. Rustige, veilige omgewing.

Baie vriendelike mense. Baie rustige omgewing. Was daar vir 'n familiefees en dis die perfekte plek. Diens uitstekend. Sal definitief aanbeveel en weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michiel V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Stil, rustig en die personeel baie vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanbeveel wat wil wegbreek van die stadsgeraas en gejaagde lewe af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige plaasatmosfeer.

Vriendelike en baie behulpsame personeel. Pragtige huis met 'n baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinus L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus L
Gesin met klein kinders

Rustig, mooi en skoon.

Dit is baie goed geleë teen die rivier. Was skoon en goed toegerus. 'n Wonderlike wegbreek uit die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Lekker rustige omgewing. Kan lekker stap tot by die rivier en ook 'n bietjie geskiedenis optel soos die gedenktuin vir penkoppe. Basiese verblyf, maar als wat nodig is. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebrahim B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebrahim B
Saam met vriende

It was a brilliant and fun couple of days, cold in winter though, we brought extra heaters so we were fine. The service is really good, always answering the phone and willing to help.

Phone network very limited, the lounge needs a table in between the couches, the couches are slightly different from the pictures shown. Overall stay was really good though.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tony A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raak rustig en ontspan. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Kom geniet die stilte en rustigheid in die natuur. Teen die vaalrivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneé M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneé M
Saam met vriende

Vreedsame plekkie.

Dit was 'n baie rustige plekkie. Die stilte was verfrissend met net die natuur se geluide om jou. Baie veilige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desre P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre P
Gesin met tieners

Peaceful.

Place was neat. Well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Sal beslis almal aanbeveel om hier te gaan rus. Die Nalekoker-huisie waarin ons gebly het was reg op die rivier. Baie netjiese huisies. Die oom en tannie is ook verskriklik vriendelik en hulpvaardig. Al klaar besig om die volgende besoek te beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soloman B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soloman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, pragtig en waarde vir geld.

Mini-gholf en snoepie beskikbaar. Daar is wel 'n grondpad wat moeilik kan wees as dit indien reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana O
Gesin met tieners

Rustig en eenvoudige verblyf. Baie vriendelik.

Lekker gebly en geniet die Afrikaans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Udofpho Rivierplaas was wonderlik. Baie netjies, rustig en ons het baie lekker gekuier.

Die enigste negatiewe kommentaar wat ek het is dat die FAK my amper onmiddellik gekontak het na ons terugkeer om te hoor of ek sal aansluit by die FAK teen 'n X bedrag. Dit het my bietjie afgesit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sal weer gaan want dit was ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zarene G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zarene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

So impressed with Udolpho, booking process was painless, from the moment we got there till we left. Everyone was friendly and helpful, units were clean and comfortable. We had an amazing stay and will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

So beïndruk met Udolpho, besprekingsproses was pynloos van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons weer vertrek het. Almal was vriendelik en hulpvaardig, eenhede was skoon en gemaklik. Ons het 'n asemrowende tyd gehad en sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P
Gesin met klein kinders

Rustig, pragtige uitsig.

Het vir 3 dae kom visvang en met kinders kuier. Die Trek Ferreira huis was ruim, goed in gerig met wonderlike stoep vir kuier. Ons sal beslis terug kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Knud H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Knud H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik as jy stilte en vrede soek weg van die gejaag van alledaagse gejaag.

Baie lekker verblyf goedkoop en baie netjies. Als meer as moeite werd vir die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G
Saam met vriende

Awesome place!

Had a great time, great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geo Q - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geo Q
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf reg op die rivieroewer.

Ons het in die Sally Williams huis gebly en dit was uitstekend. Die huis is stylvol, baie goed toegerus, skoon, gerieflik en het 'n uitstekende ligging. Die rivier is enkele tree van die lekker groot kuierstoep. Daar is egter ook 'n stewige heining, sodat ons geen bekommernis gehad het oor ons klein kinders se veiligheid nie. Die drie slaapkamers is ruim en gerieflik. Die binne en buite leefareas bied meer as genoeg plek vir kuier, selfs vir groter groepe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H
Saam met vriende

Good.

Very friendly staff and helpful staff. Dog friendly bonus. Suggestions - dark shade bedding for dog sleeping on the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Saam met vriende

Dit was awesome

Dit was baie lekker in die plaa huis. Die enigste kritiek wat ek het is dat die beddens vervang moet word. Hulle is al bietjie moeg en maak mens se rug seer. Andersins is ek mal daaroor en sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noddy N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties, lekker gekuier, gebraai en gerus.

Die boekie met die verskillende voëlsoorte het ons vasgevang om almal te probeer sien en afmerk. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri T
Saam met vriende

Netjies, waarde vir geld, gaan definitef weer gaan.

Regtig waarde vir geld. Het in Trek Fereirra gebly, was 6 mense, was ruim en het die dek vreeslik geniet. 'n Braai vir binne as dit reën en buite. Afdak vir 4 karre. Ontvangs regtig vriendelik. Voëllewe was iets besonders. Wind bietjie baie gewaai en het nie vis gevang, maar was nie 'n oomblik verveeld nie. Swembad lekker groot en niemand was onder mekaar se voete nie. Ons kom beslis wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janina B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan.

Gelukkig was ons daar in die week. Ons het nie besef ons blyplek is nie 'n alleenstaande eenheid nie. Dit was in die middel met 'n plek aan weerskante. Ons het wel die kuier daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was outstanding.

Our stay was very short. Was more than I expected. Tranquillity at its best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker en rustig.

Heerlike atmosfeer, lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek baie rustig, geen geraas.

Die plek was mooi en klein, net reg vir 'n enkelpaar wat wil wegbreek van die stad se geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V
Saam met vriende

Als wat nodig is vir 'n luilekker wegbreeknaweek (of langer!)

Ek het al 'n paar maal by Udolpho gekuier en in verskillende huise/chalets gebly en dit nog elke keer geniet. Hierdie keer het ons in "Sally Williams" gebly, een van die rivierhuise. Die huis is puik toegerus met alles en nog wat, dit was ideaal vir die superwinderige en yskoue naweek. Ek is vriendelik ontvang by die kantoor. Als was netjies en skoon met ons aankoms. Ek kan dit met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek en ongelooflike uitsig oor die Vaalrivier.

Hier sal ek beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ontspanne verblyf langs die rivier. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Gesin met tieners

Gesellige kuierplek vir 'n gesin.

Plek was baie netjies, ruim en gesellig. Teenaan rivier en deel ook die Afrikaner se geskiedenis met 'n gedenkterrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst Z
Saam met vriende

Waarde vir geld en rustig.

Plekkies mooi en skoon, en als wat jy nodig het vir 'n vinnige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margo V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo V

Weggesteekte juweel.

Julle het 'n plekkie wat definitief waarde vir geld is. Ek sal vir enige iemand aanbeveel. Ons het in Trek Ferreira gebly en was teen rivier en geen ander plek sal jy dieselfde plek kry met daardie uitsig en geld nie. Beveel aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie oulike, veilige, rustige plekkie teen die rivier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P

Very clean and tidy and good value for money.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

10 minute se ry tot in Parys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing met goed toegeruste eenheid, maar dit kort aandag.

Die eenheid was netjies, maar mens kan sien dat daar dringend onderhoudswerk nodig is. Die mat is baie oud en was vol stof. Die kaggel werk nie, want ons kon geen vuur maak sonder om die hele eenheid vol rook te maak nie. Die deure het omtrent almal vasgehaak en kon nie behoorlik toe maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 121 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die S1052, Udolpho Plaas, Parys, 9858, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZkC9BoqcJIAm8afEstJMka0EH67BfwjjPvZ4NnDmGPDcvujNWg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R310 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 Off the S1052 Udolpho Farm 9858 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.860060976701 27.484072575738
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem